Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Herberg Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Herberg Lodge is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit beskik ook oor 'n ten volle gelisensieerde a-la-carte-restaurant op ons perseel, wat oor naweke gesluit is.

Die verblyf beskik oor 14 kamers en 8 eenhede om van te kies. Die ten volle bediende kamers en selfsorg-eenhede het 'n TV met satelliet-kanale, lugversorging, haardroër, kluis, lessenaar, elektriese kombers, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers, sommige met storte en ander met bad en stort. Sommige selfsorg-eenhede het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Elke eenheid het DStv en lugversorger. Die kamers is baie privaat met veilige parkeerplek en braaigeriewe by die ingang.

Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is 'n groot tuin waar gaste kan terugsit en ontspan, en selfs hul maaltye kan geniet.

De Herberg Lodge bied kamerdiens vanaf die a-la-carte-restaurant, van Maandag tot Donderdag, openbare vakansiedae is nie ingesluit nie. Daar is talle ander goeie restaurante naby, maar hulle kan op openbare vakansiedae gesluit wees. Sondag-etes word slegs bedien indien vooraf gereël,

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mongezi K
Besigheidsreis
5.0
Great. My stay at De Herberg Lodge exceeded expectations. The accommodations were immaculate, comfortable, and well-appointed with all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Francois S
5.0
Skoon, rustig en netjies. Lekker gebly ja, dankie.
Jan 2025
Jenette D
Saam met lewensmaat
5.0
Spasieuse akkommodasie en goeie waarde vir geld. Ek en my man het vreeslik lekker gebly by De Herberg Lodge saam met ons twee hondjies. Die eienaars w...
Sien meer
Jan 2025
Rekha K
Gesin met klein kinders
5.0
Great place for a family with young kids. Our stay was extremely comfortable. The kids loved the bunk beds. The staff is extremely help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Roelien J
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Baie netjies en gerieflik! Hulle kos is uitstekend!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franconette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Herberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreinerstraat 49, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang