Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Olga V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons verblyf was kort maar aangenaam. Die kamer was skoon en netjies. Alles was skoon en netjies en Magda was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon en gesellig. Dankie, ons het heerlik gebly. Braaigeriewe Vrydagaand was voldoende en die ontbyt word aanbeveel. Die klomp seuns het 'brandstof' gehad vir die rugby wat hulle moes speel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
De Hoek Gastehuis
Hi Elsabe Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Magda

Annerie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Verwelkomend, heerlik, veilig. Baie dankie vir 'n heerlike verwelkoming! Alles was lekker en baie netjies. Ons beveel graag die verblyf aan vir familie en vriende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 23, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37735e81df8d5490dbf3c4544c2e9e9ad0b28bff9b9a1e40b174dccb980c85619245933d8bb71afebda60645076e7bf7f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 23 Kerk Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.27733640021 28.49583233366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang