Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir De Hoek Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elsabe F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F

Gerieflik, skoon en gesellig.

Dankie, ons het heerlik gebly. Braaigeriewe Vrydagaand was voldoende en die ontbyt word aanbeveel. Die klomp seuns het 'brandstof' gehad vir die rugby wat hulle moes speel. Ons het baie lekker gebly.

De Hoek Gastehuis se terugvoer

Hi Elsabe
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Magda

De Hoek Gastehuis
Annerie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie J

Verwelkomend, heerlik, veilig.

Baie dankie vir 'n heerlike verwelkoming! Alles was lekker en baie netjies. Ons beveel graag die verblyf aan vir familie en vriende.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 23, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37735e81df8d5490dbf3c4544c2e9e9ad0b28bff9b9a1e40b174dccb980c85619245933d8bb71afebda60645076e7bf7f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 23 Kerk Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.27733640021 28.49583233366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang