Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Huisie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir De Hoek Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Ideale bekostigbare verblyf in Bethlehem.

Die foto's doen absoluut reg aan die plekkie. Pragtig skoon en baie netjies. Ons het vooraf per Whatsapp die WiFi-kode gekry wat ons met dank gebruik het. Die selfsorggedeelte is baie goed ingerig en daar was vars melk en drinkwater beskikbaar. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang, geen rede tot klagte nie.

Zinoni L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinoni L

Gerieflik.

Die eienaar is so gasvry en tegemoetkomend. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Elsabe D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Heerlik gebly, skoon en netjies.

Baie lekker, netjies en skoon.

Hester S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Baie lekker gebly.

Baie netjies, vriendelike gasheer. Veilige parkering en WiFi.

Dawid E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid E

Ontvangs is stiptelik en baie vriendelik. Verblyf was perfek!

Goeie onthaal en verblyf.

Henk V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Uitstekende veilige blyplek.

Dit is een van die meer aangename gastehuise van die wat ek by tuisgegaan het. Die ontvangs was vriendelik, en die plek was super skoon. Ons is deur die gastehuis geneem, met 'n verduideliking van waar alles geplaas is en die prosedures vir beurtkrag en indien die waterdruk afneem, is verduidelik. Ons is selfs 'n braaier aangebied indien ons sou wou braai. Vir die persoon of paartjie wat Clarens en die omgewing wil gaan verken, is hierdie die ideale basis. Dit is naby die Dihlabeng Mall geleë met 'n groot verskeidenheid eetplekke en winkels. Die gastehuis is geleë in 'n stil en veilige buurt. Definitief hoogs aan te beveel.

De Hoek Huisie se terugvoer

Baie dankie Henk. Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is enige tyd welkom by De Hoek Huisie.

De Hoek Huisie
Tommie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie V

Baie skoon en netjies. Moeite gedoen met loadshedding.

Baie skoon en netjies, alles is daar wat nodig is. Sal weer daar bly.

De Hoek Huisie se terugvoer

Baie dankie Tommie, ons sien daarna uit om jou binnekort weer by De Hoek Huisie te ontvang.

De Hoek Huisie
Cherie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie S

Lekker gekuier in warm Bethlehem.

Die kuier was gemaklik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die ontvangs van die eienaars was vriendelik.

De Hoek Huisie se terugvoer

Dankie Cherie. Hoop om julle weer by ons in Bethlehem te ontvang.

De Hoek Huisie
Yvette M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M

Ideaal vir oornag, als wat nodig was, was daar.

Het lekker gebly, dankie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f10064b8a3e34284baf96c5f74cdb480b542bb69f89acf980b3aabe9bb94b883172844d8305c411ff61dce57f8b60e37f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang