Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Huisie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ideale bekostigbare verblyf in Bethlehem. Die foto's doen absoluut reg aan die plekkie. Pragtig skoon en baie netjies. Ons het vooraf per Whatsapp die WiFi-kode gekry wat ons met dank gebruik het. Die selfsorggedeelte is baie goed ingerig en daar was vars melk en drinkwater beskikbaar. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang, geen rede tot klagte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinoni L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Die eienaar is so gasvry en tegemoetkomend. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly, skoon en netjies. Baie lekker, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie netjies, vriendelike gasheer. Veilige parkering en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ontvangs is stiptelik en baie vriendelik. Verblyf was perfek! Goeie onthaal en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende veilige blyplek. Dit is een van die meer aangename gastehuise van die wat ek by tuisgegaan het. Die ontvangs was vriendelik, en die plek was super skoon. Ons is deur die gastehuis geneem, met 'n verduideliking van waar alles geplaas is en die prosedures vir beurtkrag en indien die waterdruk afneem, is verduidelik. Ons is selfs 'n braaier aangebied indien ons sou wou braai. Vir die persoon of paartjie wat Clarens en die omgewing wil gaan verken, is hierdie die ideale basis. Dit is naby die Dihlabeng Mall geleë met 'n groot verskeidenheid eetplekke en winkels. Die gastehuis is geleë in 'n stil en veilige buurt. Definitief hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janneke
De Hoek Huisie
Baie dankie Henk. Dit was heerlik om julle by ons te hê en julle is enige tyd welkom by De Hoek Huisie.

Tommie V
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie skoon en netjies. Moeite gedoen met loadshedding. Baie skoon en netjies, alles is daar wat nodig is. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janneke
De Hoek Huisie
Baie dankie Tommie, ons sien daarna uit om jou binnekort weer by De Hoek Huisie te ontvang.

Cherie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gekuier in warm Bethlehem. Die kuier was gemaklik en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die ontvangs van die eienaars was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janneke
De Hoek Huisie
Dankie Cherie. Hoop om julle weer by ons in Bethlehem te ontvang.

Yvette M
1 nag
4.6
Jul 2024

Ideaal vir oornag, als wat nodig was, was daar. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f10064b8a3e34284baf96c5f74cdb480b542bb69f89acf980b3aabe9bb94b883172844d8305c411ff61dce57f8b60e37f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang