Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaas, De Hoop, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Hoop Cottages is 'n bekoorlike eiendom wat selfsorgverblyf naby Robertson, Wes-Kaap, bied. Dit skuil op 'n rustige plaas, Laaiplaas, waar beperkte selfoonontvangs 'n rustige verblyf, afgesny van die geraas en gewoel, sal verseker. Die plaas, reg aan die einde van die De Hoop-kloof aan die voet van die Langeberge, bied asemrowende uitsigte oor die natuur en die majestueuse berg. Wees voorbereid om 2 km grondpad te ry om die "plaasgevoel" by te dra.

Gaste het die opsie vir 'n verskeidenheid kothuise op die perseel wat almal selfsorg is en verskillende slaapvermoë het. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het netjiese badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi word voorsien.

Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gaskookplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook binne- en buitebraaie.

Behalwe asemrowende berguitsigte, kan gaste die natuur geniet, voëlkyk doen, gaan stap op die plaas of in die kloof om helder bergpoele te bereik, en in die damme gaan swem. Of jy kan net op die dek sit en die rustige omgewing geniet. Die plaas is net 10 km vanaf die dorp en 15 15 minute se ry vanaf alle nodige winkels indien nodig, asook al die wynkelders waarvoor die vallei bekend is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 281 resensies vir De Hoop Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 282

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Laaiplaas, De Hoop, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaas, De Hoop, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA888c9b82dad4a12f523346b6e604690aa239429fcb122416be8c5df95f3110fa76466f1ed7c428854821c17fa74404b5357d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 281 5 1 5 Laaiplaas De Hoop 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.75216753953 19.952710050226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang