Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Farm Stay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Antoinette B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik met die beste uitsig oor die berge. Ons het baie lekker gekuier op die wynplaas. Die ligging is wat vir ons die beste was. Ons het baie welkom gevoel en ons het baie lekker gekuier. Die onthaalarea met binne vuurmaakplek was ideaal vir as die wind waai of dit bietjie koud raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekende winter-verblyf tydens 'n Bolandse kouefront. Uitstekende, luukse, ruim verblyf. Hoë gehalte kombuis- en elektriese ware, linne nuut en vars, meubels luuks en alle afwerkings van uitstekende gehalte. Die tweede badkamer se deur het vasgesit (moontlik geswel weens klamheid) en kon net met moeite weer oopgemaak word, maar was ook nie 'n ernstige steurnis nie. Het dadelik gereageer op enige navrae en het seker gemaak ons verblyf is van top gehalte. Baie dankie, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

'n Lekker huis vir 'n lekker kuier. Dit is 'n baie lekker gesellige huis. Perfek vir 'n naweek weg. Daar is alles en meer wat mens nodig het om lekker te bly. Die gasvrou het ons bederf en vir ons die heerlikste koffie, beskuit, wyn en soetgoed uitgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Quality, neat and clean. The perfect home away from home. We had a wonderful weekend away and stayed as if in the comfort of our own home. Quality kitchen gadgets and utensils were a pleasure to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig en romanties tussen die wingerde. Ons het heerlik gebly by De Hoop Farm Stay. Die huis is mooi gemeubileer. Alles is daar vir 'n lekker kuier. Binne en buite braai. Kaggel en groot skerm TV. Goed ingerigte en funksionele kombuis. Baie mooi en netjies huis. Baie veilig met tralies en hekke. Rustig tussen die wingerde. Kan afloop tot op oewer van Bree Rivier. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Juweel in die berge. Dit was 'n fantastiese plek om te bly. Asemrowende uitsig op die mooiste berge. Baie goed toegerus met alles wat oop en toemaak. Baie wynplase en padstalle om te besoek. Heerlik warm in die koue weer met kaggels, lugversorging asook elektriese komberse.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Comfortable and relaxing stay. It was a lovely stay with everything we needed. The house was comfortable and the kitchen was well-equipped. The hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ca14c8e7b0769d473e5f62288b3b7289e545fbf8fdc8d10343132f427f4f0ae41dd59ce074757a9f1c81e146fba807a9d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 De Hoop Farm Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley) 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 15:00 -33.54668307278 19.222469701286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang