Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

De Hoop Farm Stay is 'n selfsorghuis op 'n werkende vrugteplaas naby die Breërivier, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte op die berge. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die eetarea met sitplek vir 8 waar gaste maaltye kan geniet.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan ook buite sit en die berguitsigte geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Louis E
Saam met vriende
5.0
Uitstekende winter-verblyf tydens 'n Bolandse kouefront. Uitstekende, luukse, ruim verblyf. Hoë gehalte kombuis- en elektriese ware, linne nuut en var...
Sien meer
Aug 2024
Liesl S
Saam met vriende
5.0
'n Lekker huis vir 'n lekker kuier. Dit is 'n baie lekker gesellige huis. Perfek vir 'n naweek weg. Daar is alles en meer wat mens nodig het om lekker...
Sien meer
Jun 2024
Francois W
Saam met vriende
5.0
Quality, neat and clean. The perfect home away from home. We had a wonderful weekend away and stayed as if in the comfort of our own ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Etienne B
Saam met lewensmaat
4.8
Juweel in die berge. Dit was 'n fantastiese plek om te bly. Asemrowende uitsig op die mooiste berge. Baie goed toegerus met alles wat oop en toemaak. ...
Sien meer
Jul 2024
Angela S
4.8
Comfortable and relaxing stay. It was a lovely stay with everything we needed. The house was comfortable and the kitchen was well-equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mar 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: De Hoop Plaas, Breërivier (R43 tussen Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ca14c8e7b0769d473e5f62288b3b7289e545fbf8fdc8d10343132f427f4f0ae41dd59ce074757a9f1c81e146fba807a9d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 De Hoop Farm Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley) 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 15:00 -33.54668307278 19.222469701286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang