8 gaste
0 slaapkamers
0 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R711, Ventersberg Stables De Hoop Farm 385, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
De Hoop Boskamp is 'n rustige kampeerterrein geleë op De Hoop Plaas, ook die tuiste van Ventersberg Stalle, net buite Fouriesburg, Vrystaat. Hierdie eksklusiewe kampeerterrein is 'n goeie keuse vir 'n groot gesin of groep vriende wat wil ontsnap en ontspan in die natuur.
Hierdie selfsorgkampeerterrein bied slaapplek vir 8 gaste. Die kampeerterrein beskik oor 'n lapa, 2 badkamers en braaigeriewe. Die lapa is toegerus met 'n opwasarea, 'n gasyskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n etenstafel en stoele. Beide badkamers is toegerus met 'n warmwaterstort (gasgeiser), wasbak en toilet, en daar is 'n ooplugbad op die perseel. Daar is sonligte, maar geen elektriese proppunte nie.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, 'n vuurput, veilige parkering op die perseel en toegang tot WiFi. Gaste kan hulself vermaak met stap- en bergfietsroetes (gratis) en perdry (ekstra koste geld). Hierdie eiendom is naby Fouriesburg, waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fritz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off the R711, Ventersberg Stables De Hoop Farm 385, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink De Hoop Forest Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R711, Ventersberg Stables De Hoop Farm 385, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang