De Hoop Victorian Farm House and Cottage
Beskrywing
Die dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging en 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus is. Die kothuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, sitarea, TV, DStv en 'n kaggel. 'n Houtvuur-warmbad is ook beskikbaar, maar die gebruik daarvan hang van die waterbeperkings af. Hout is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat die gebruik van die warmbaddens van waterbeperkings afhang.
Dele van die De Hoop Kothuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het koninggrootte-beddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 4 en suite-badkamers, een het 'n bad en 'n stort, en die ander 3 het storte. Die huis het 'n TV met DStv en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, kaggel, stoep en 'n privaat ingang. 'n Houtvuur-warmbad is buite beskikbaar, maar let asb. op dat die gebruik van die warmbaddens van waterbeperkings afhang. Hout is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat die gebruik van die warmbaddens van waterbeperkings afhang.
Dele van die De Hoop Kothuis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang