Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Victorian Farm House and Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Hoop Victorian Farm House and Cottage bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede vir gaste in Greyton.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat geskik is om tot 14 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit De Hoop Victorian Farm House en De Hoop Cottage in.

De Hoop Victorian Farm House het slaapplek vir 10 gaste en het 5 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 4 en suite-badkamers, TV, DStv en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond in. Hierdie huis is ook toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, kaggel, patio en privaat ingang. 'n Buitelug-houtvuur-bubbelbad is ook beskikbaar.

De Hoop Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n bad en stort, lugversorging en 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond in. Dié kothuis het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, sitarea, TV, DStv en 'n kaggel. 'n Buitelug-houtvuur-bubbelbad is ook beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Neem asseblief kennis, die gebruik van die borrelbaddens is afhanklik van waterbeperkings en hout is op versoek beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, voëlkyk, bergfietsry en visvang in. Gaste kan ook die verskeie historiese geboue soos St Andrews Church en die Poshuis besoek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir De Hoop Victorian Farm House and Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 144

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Victorian Farm House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vignestraat 25, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7p12lWpKkMUv9nXk2jO7MRvGjud0QfAuFfl7HjA8M5MjjUI8O0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 25 Vigne Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0539182 19.6072206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang