Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Village Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marjan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantastiese plek om te oornag. Skoon en netjies. Kort net 2 punt plug adapters. Kort net 2 plug adapters. Kom nie ons selfone laai nie. Gevra by ontvangs, hul het gesê ons kan 'n adapter koop, dis belaglik, dit moet gratis voorsien word. Andersins perfekte plek vir verblyf. Skoon, netjies en mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Dit was baie aangenaam om jou geriewe te hê en tog so naby die natuur te wees. Ek het dit so geniet om by die kombuisventer uit te kyk en die diere en voëls te sien. Daar was 'n elektriese kombers en 'n verwarmer in die leefarea, tog het ek in die oggende bietjie koud gekry. Ons is ouer mense en is maar koulik maar nou ja, dis winter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

A relaxing time. The atmosphere of the the place allows one to completely disconnect from the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Natuurreservaat, De Hoop, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77722c63a0f37b04ba4b5ea7b19114c161f2ad5d81e0e3784ebd4d97e39e22512b18482b79868d1ee37e89284510f2f2c653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 190 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 De Hoop Nature Reserve De Hoop 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.455089780388 20.399089495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang