Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe-dubbelkamer met 'n stort
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 1 van die 3 kamers in die hoofgastehuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook WiFi, 'n lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV en 'n braaikamer met 'n pizza-oond, tafeltennis, pooltafel en veerpyltjiebord. Die skuifdeure in die braai-area lei na 'n groot grasperk. Voorsiening kan vir gaste wat wil braai, gemaak word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe-dubbelkamer met 'n bad
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 1 van die 3 kamers in die hoofgastehuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook WiFi, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en 'n braaikamer met 'n pizza-oond, tafeltennis, pooltafel en veerpyltjiebord. Die skuifdeure in die braai-area lei na 'n groot grasperk. Voorsiening kan vir gaste wat wil braai gemaak word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kakiebos Cabin
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisie is 'n losstaande eenheid met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dit is een vertrek en het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is elektriese ligte en ook noodligte. Die kombuisie het 'n oppervlak met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en eetgerei. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kousklits Cabin
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisie is 'n losstaande eenheid wat beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is elektriese ligte sowel as noodligte en die eenheid het 'n stoepie. Daar is 'n klein selfsorgstasie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, ketel, mikrogolfoond en eetgerei. Daar is 'n opwasarea buite die eenheid. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 1 van die 3 kamers in die hoofgastehuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie ruim kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV en 'n braaikamer met 'n pizza-oond, tafeltennis, pooltafel en veerpyltjiebord. Die skuifdeure in die braai-area lei na 'n groot grasperk. Voorsiening kan vir gaste wat wil braai, gemaak word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamer-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Ruim drieslaapkamer-kliphuis het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamers het stort- en badgeriewe. Die verblyf sluit ook lugversorging, 'n knus kaggel, WiFi, 'n muurverwarmer en elektriese komberse in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad83701ec20eeb68a1695d5dba90104f21387c4387d04a4c5bce927ad718db07515b954aa902afdc3bbf3c838934656deb3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 21 km from the N3 DeKamp Guest Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.625569389743 28.687051218476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang