Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie dankie, alles was perfek! De Kamp Gastehuis is in 'n pragtige omgewing en alles was perfek! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly terwyl ons moes werk naby Tweeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Pragtige plek. Fantastiese verblyf. Gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magdalena Tronel
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Eloise, baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Ons waardeer julle ondersteuning. Groete Tronel

Rory M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Very pleasant, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdalena Tronel
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Rory M Baie baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Vincent B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2023

Good, but long travel on gravel road. Very friendly staff and lovely view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Magdalena Tronel
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Goeie middag Vincent Baie dankie vir die resensie. Dit was werklik lekker om julle te ontmoet. Ek sal net graag wil uitvind oor julle bekommernis oor die veiligheid, ons sal graag daarop wil verbeter. Wat sou julle meer verwag het om die waarde vir jou geld te verbeter? Ons waardeer elke stukkie inligting om ons gaste so gerieflik as moontlik te akkommodeer. Hoop om julle weer vir 'n paar dae hier by ons te verwelkom. Bly julle is weer veilig tuis. Vriendelike groete Tronel van der Walt ( Eienaar)

Dries K
1 nag
4.2
Mrt 2023

Die plek is pragtig en keurig ingerig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrouens. Ons het oornag op De Kamp Gasteplaas, op pad see toe. Sal dit nie aanbeveel vir 'n oornagplek nie. Alhoewel net 25km vanaf N3, het dit ons 'n uur geneem van die plaas a.g.v. die grondpad. As jy na stilte en vrede smag, sal dit beslis die moeitewerd wees om daar vir 'n paar dae daar te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdalena Tronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad83701ec20eeb68a1695d5dba90104f21387c4387d04a4c5bce927ad718db07515b954aa902afdc3bbf3c838934656deb3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 21 km from the N3 DeKamp Guest Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.625569389743 28.687051218476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang