De Kamp Gasteplaas en Trou Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magdalena Tronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie dankie, alles was perfek!
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Eloise V - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue se terugvoer
Eloise, baie dankie vir die resensie. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Ons waardeer julle ondersteuning.
Groete
Tronel
Rory M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant, thank you.
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue se terugvoer
Rory M
Baie baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Vincent B - Aug 2023
Algehele gradering
Good, but long travel on gravel road.
De Kamp Gasteplaas en Trou Venue se terugvoer
Goeie middag Vincent
Baie dankie vir die resensie. Dit was werklik lekker om julle te ontmoet.
Ek sal net graag wil uitvind oor julle bekommernis oor die veiligheid, ons sal graag daarop wil verbeter.
Wat sou julle meer verwag het om die waarde vir jou geld te verbeter? Ons waardeer elke stukkie inligting om ons gaste so gerieflik as moontlik te akkommodeer.
Hoop om julle weer vir 'n paar dae hier by ons te verwelkom.
Bly julle is weer veilig tuis.
Vriendelike groete
Tronel van der Walt ( Eienaar)
Dries K - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plek is pragtig en keurig ingerig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrouens.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang