Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue skuil teen 'n heuwel by 'n eeue oue Bloekombos tussen die golwende Hoëveld-vlaktes. Die eiendom bied 'n welkome toevlug aan gaste wat na rus en vrede soek. Kom verken dié 1500 hektaar-plaas waardeur die Wilge-rivier en sy syvertakkings vloei.

Verblyf is in 3 gastekamers in die Kliphuis en 3 gastekamer in die Hoofhuis beskikbaar. Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 of 3 gaste en het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in elke kamer.

Die plaas bied 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, 'n speletjieskamer en 'n braaikamer met 'n pizza-oond.

Daar is talle aktiwiteite soos kajakvaart en staproetes op die perseel en die eiendom is net sowat 200 km van Sandton af, naby die N3.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V
Besigheidsreis
5.0
Baie dankie, alles was perfek! De Kamp Gastehuis is in 'n pragtige omgewing en alles was perfek! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker...
Sien meer
Okt 2023
Eloise V
Saam met vriende
4.6
Pragtige plek. Fantastiese verblyf. Gasvrye eienaars.
Jul 2024
Rory M
Besigheidsreis
4.6
Very pleasant, thank you. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Vincent B
Gesin met tieners
4.2
Good, but long travel on gravel road. Very friendly staff and lovely view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Dries K
4.2
Die plek is pragtig en keurig ingerig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrouens. Ons het oornag op De Kamp Gasteplaas, op pad see toe. Sal dit nie aa...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdalena Tronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink De Kamp Gasteplaas en Trou Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 km vanaf die N3, DeKamp Gasteplaas, Reitz/Tweeling, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad83701ec20eeb68a1695d5dba90104f21387c4387d04a4c5bce927ad718db07515b954aa902afdc3bbf3c838934656deb3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 21 km from the N3 DeKamp Guest Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.625569389743 28.687051218476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang