Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kamp Gasteplaas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp-plaas, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kamp Gasteplaas is 'n skaapplaas in familiebesit en skuil aan die rand van die pragtige Namakwaland in Vanrhynsdorp. Dit is die perfekte oornagplek vir reisigers en avonturiers wat na Namibië en Kgalagadi op pad is. Dit is 15 km vanaf Vanrhynsdorp se middedorp.

Die selfsorg-eenheid is aan die plaashuis gekoppel en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed, muurgemonteerde TV met DSTV, 'n waaier en oorgenoeg stoorplek ingerig is. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die smaakvol versierde kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, stoof en 'n etenstafel met sitplek vir 3. 'n Koffiestasie met tuisgemaakte beskuit is ook ingesluit.

Buite is daar 'n lapa en opwasgeriewe. Die eenheid is perfek vir blommetoeriste wat op soek is na rustige plaaslewe, panoramiese uitsigte en asemrowende sonsondergange in 'n blommeparadys.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thomas J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, en netjies, met vriendelike mense. Presies die tipe blyplek wat ons wou gehad het in blommetyd. Ons moes eintlik langer gebly het.
Sep 2024
Marita S
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir natuurliefhebbers. Kan stap op plaas en dam se natuurlewe geniet. Die ideale plek vir heeltemal afskakel. Uitstekend toegerus vir selfsorg,...
Sien meer
Sep 2024
Ian N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Heerlik gebly op die plaas en stilte baie geniet.
Sep 2024
Lida M
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename plaasgevoel. Lekker gebly, heerlike plaasgevoel. Aangename gasvrou en -heer. Let wel, hierdie eenheid vorm deel van eienaar se plaashuis, ni...
Sien meer
Sep 2024
Jaco M
Saam met lewensmaat
5.0
Die stilte, die rustigheid, slegs die sterre en naggeluide in die aand was so lekker. Die verblyf by Dekamp Gasteplaas was heerlik gewees.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Kamp-plaas, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kamp Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp-plaas, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286b64a2b020ded60290882d0fef45cdc2fb9506961ac8374fb2daa0ebe64a84d82ea3e94f34de1057e8a1754c188d98d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 De Kamp Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.547396751211 18.887742686213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang