Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kelders Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kelders Huis is 'n lieflike selfsorghuis in De Kelders, Gansbaai. Die huis is ideaal vir vakansiereisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.

Verblyf word gebied in Morkel Huis en Morkel Woonstel, wat albei privaat ingange het. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en bied 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad.

Albei beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, gemaklike sitplek in die sitkamer, 'n etenstafel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis bied lieflike gedeeltelike uitsigte oor die see en berge in die verte. Die hele area is toeristevriendelik en bied 'n verskeidenheid doendinge vir die avontuurlustige reisiger. Vir ywerige vissermanne is die huis naby pragtige strande en visvangplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir De Kelders Huis
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kelders Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb8317c3f76bf55b4d92f85b15c935b052aa9647a309dcc1bd079e39f63a89a8e1a1726dead2c3c5c94936ab357a74001f04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 20 Morkel Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.552891009075 19.371990511045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang