Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kelders Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kelders Huis is 'n lieflike selfsorghuis in De Kelders, Gansbaai, en is ideaal vir vakansiegangers of paartjies wat 'n rustige wegbreek soek.

Verblyf is beskikbaar in die Morkel Huis en die Morkel Woonstel wat elk 'n privaat ingang het. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n bad, óf stort.

Albei eenhede het 'n kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis bied 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op die berg en die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir avonturiers. Die huis is ook naby die strand en verskeie visvankgplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir De Kelders Huis
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kelders Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb8317c3f76bf55b4d92f85b15c935b052aa9647a309dcc1bd079e39f63a89a8e1a1726dead2c3c5c94936ab357a74001f04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 20 Morkel Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.552891009075 19.371990511045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang