Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Keurboom Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elmar C
1 nag
5.0
Okt 2024

Gevaarlik. Awesome lekker man, geen klagies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netjiese skoon eenheid, baie goed geleë. Baie gelukkig met die eenheid en sal definitief weer daar bly wanneer ek Kaapstad toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou gunstige resensie, ek is bly dat julle lekker gebly het en sal julle graag weer huisves.

Anton D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ideale huisie met als wat jy nodig het. Het ons baie welkom laat voel. Die huis is baie netjies en het als in wat jy nodig het, selfs tee, koffie, beskuit ens. Die Helen huisie se gaste-toilet raas net bietjie as mens dit spoel. Als was baie gerieflik, ruim en goeie waarde vir geld vir 6 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ek is bly dat julle dit geniet het, en sal julle graag weer in die toekoms huisves.

Elana S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Alles was silwerskoon en netjies. Dit is ruim akkommodasie waar ons lekker kon sit en kuier. Naby aan baie attraksies waar ons wou wees. Ons sal dit vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly dat julle lekker gebly het en hoop om julle weer te sien.

Lidia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ruim, netjiese woning. Die huis is ruim en baie netjies en alles wat jy nodig het. Tannie Linda is dierbaar en verduidelik alles mooi. 'n Pluspunt is dat jy nie in die donker sit met loadshedding nie, ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om ons te resenseer, ek waardeer jou positiewe terugvoering en hoop om julle sommer gou weer te huisves.

Marlande N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike kuier. Puik diens en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie Marlande, dit was lekker om julle te huisves, kom gerus weer.

Kevin S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

The place was neat and tidy. Had all the utensils necessary/required. The owner was really helpful and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Thank you for reviewing us, the honor of hosting you was ours, hope to see you again in future.

Carla A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Beautiful stay. The place is beautiful, clean and well-equipped. The host was very friendly and she made my guests feel welcome. I will be definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Thank you for your kind review; I would love to host you again. You were super guests.

Dominique F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Clean, comfortable and safe accommodation. We were warmly received by the host. We had a lovely stay in the Blue Cottage that's clean, comfortable for 6 guests, secure and equipped with all that you need, including the option to braai indoors or outdoors. We really enjoyed our stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Thank you for reviewing us. I am glad to hear that you had a lovely stay. We would love to host you again on your next visit to Cape Town. Linda

Jeseph M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Beste verblyf in Kuilsrivier. Linda het ons baie welkom en tuis laat voel, persoonlike aandag. Die lekkerste braaiplek binne die huis! Was heerlik om voor vuur die te ontspan. Geen moeite was ontsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves, ek sien al klaar uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 30, Kuilsriver, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b35a5421bfd17f4bf3f2811626d63877f2f6bb63a7d50cefb1b70630ea496cad4b724f6361fdfa3e11ca8f4b9003be661b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 30 Keurboom Avenue Kuilsriver 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.920251023072 18.692582845688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang