Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Keurboom Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir De Keurboom Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lidia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia V

Ruim, netjiese woning.

Die huis is ruim en baie netjies en alles wat jy nodig het. Tannie Linda is dierbaar en verduidelik alles mooi. 'n Pluspunt is dat jy nie in die donker sit met loadshedding nie, ek kan dit regtig aanbeveel.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om ons te resenseer, ek waardeer jou positiewe terugvoering en hoop om julle sommer gou weer te huisves.

De Keurboom Guesthouse
Marlande N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlande N

Heerlike kuier.

Puik diens en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marlande, dit was lekker om julle te huisves, kom gerus weer.

De Keurboom Guesthouse
Kevin S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

The place was neat and tidy. Had all the utensils necessary/required.

The owner was really helpful and informative.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Thank you for reviewing us, the honor of hosting you was ours, hope to see you again in future.

De Keurboom Guesthouse
Carla A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A

Beautiful stay.

The place is beautiful, clean and well-equipped. The host was very friendly and she made my guests feel welcome. I will be definitely coming back.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind review; I would love to host you again. You were super guests.

De Keurboom Guesthouse
Dominique F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F

Clean, comfortable and safe accommodation.

We were warmly received by the host. We had a lovely stay in the Blue Cottage that's clean, comfortable for 6 guests, secure and equipped with all that you need, including the option to braai indoors or outdoors. We really enjoyed our stay, thank you.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Thank you for reviewing us. I am glad to hear that you had a lovely stay. We would love to host you again on your next visit to Cape Town.
Linda

De Keurboom Guesthouse
Jeseph M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeseph M

Beste verblyf in Kuilsrivier.

Linda het ons baie welkom en tuis laat voel, persoonlike aandag. Die lekkerste braaiplek binne die huis! Was heerlik om voor vuur die te ontspan. Geen moeite was ontsien.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves, ek sien al klaar uit na julle volgende besoek.

De Keurboom Guesthouse
Dylan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan B

Regte huislike atmosfeer weg van huis.

Puik dienste en baie goeie ontvangs. Perfekte plek vir huislike atmosfeer.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Yvonne J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne J

Baie lekker gebly, skoon beddens, lekker warm water. Fasiliteit word baie goed bestuur.

Baie veilige plek, netjies en het baie lekker gebly.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was pure plesier om julle te huisves. Ek hoop julle kom weer binnekort terug.

De Keurboom Guesthouse
Werner S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Was vreeslik lekker gewees, baie lekker bly plek en diens.

Ons gesin het gekom vir die naweek, ons het saam gebly en baie lekker gekuier in 'n veilige goeie omgewing van die Kaap-distrik.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Barend V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barend V

Baie oulike plekkie. Sal beslis weer daar bly vir toekomstige kuiers.

Linda is baie presies en vriendelik. Plek was mooi skoon en netjies en het baie veilig gevoel in die area. Nie te ver vanaf nodige kettingwinkels en eetplekke nie. Word sterk aanbeveel.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuier.

De Keurboom Guesthouse
Bruce V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce V

Die eenhede van Keurboom het baie meer gebied as wat ons verwag het. Linda het ons onmiddellik tuis laat voel. Kom kuier enige tyd weer.

Werklikwaar elke rand werd. Baie veilige omgewing en ruim parkering. Sentraal geleë naby meeste sentrums. Ruim kamers en kuierarea. Kinders het WiFi geniet.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie.
Dit was ons eer om julle te huisves,
Ons is baie bly dat julle besluit het op De Keurboom.

De Keurboom Guesthouse
Diana J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana J

Netheid

Dankie vir ’n netjiese huisie.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, ek is bly jy het jou verblyf geniet.

De Keurboom Guesthouse
Onike D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onike D

Baie netjies, rustig en gerieflik.

Keurboom se mense het regtig uit hulle pad gegaan en opgewag vir ons tot laat - ons vlug het baie laat geland. Hulle is baie vriendelik en het elke dag seker gemaak alles is reg. Die huisie is op 'n baie rustige, veilige plek. Hy is goed toegerus en baie gerieflik. Die binnehuise braai is gerieflik vir die dae wat die wind vreeslik waai. Ons was naby winkels as ons gou iets moes koop en naby die plekke waar ons moes wees. Daar is 'n groot parkie net om die hoek waar die kinders kan rondhardloop en speel. Ons het heerlik gebly en wou nie eintlik die Kaap verlaat aan die einde van die week nie. Dankie vir die gasvryheid.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit laat my goed voel om te hoor dat my gaste lekker gebly het, en tevrede was met die huisie. Ek sien uit daarna om julle weer te huisves.

De Keurboom Guesthouse
Adrie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie M

Ons het heerlik gebly.

Die diens was baie goed en professioneel en die verblyf het al die geriewe gehad wat ons nodig gehad het.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Heinie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinie S

Voel tuis.

Sentraal geleë, ruim, skoon en baie netjies. Beslis weer-doen lekker. Baie dankie!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Dis altyd baie bevredigend om terugvoering soos joune te kry, baie dankie dat jy die tyd ingeruim het om 'n resensie te skryf en dat jy by my bespreek het, ek hoop om jou sommer gou weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Jaco S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie gemaklik en goeie ondervinding, die span by die gastehuis is uitstekend.

Warm, hartlike atmosfeer, tuseen 'n groep mense wat omgee en net die beste vir hul kliënte wil hê.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves, en ek hoop dat julle weer van ons dienste gebruik sal maak op julle volgende besoek aan Kaapstad.

De Keurboom Guesthouse
Ramona R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona R

The stay was amazing, felt like home.

The cottage was very neat and tidy. Everything that one would require was there. Area was very safe and quiet. Would definitely be coming there on our next holiday.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

It is always very rewarding to hear that guests have enjoyed their stay, after all, one does not want to be let down by accommodation when on holiday, and when guests take the time to review us. We feel that we have succeeded in our goal to provide excellent accommodation at affordable tariffs. Thank you for your kind review, we look forward to welcoming you back next December

De Keurboom Guesthouse
Jackie T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie T

Friendly and helpful hostess, easy access to amenities.

We've stayed at De Keurboom before and find that it's location is perfect for our needs. It is close to the shops, easy access to the main roads and good value for money.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind review, I'm pleased to hear that you enjoyed your stay. We would love to host you again.

De Keurboom Guesthouse
Alec S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec S

Aangenaam, rustig en 'n veilige omgewing.

Linda, die gasvrou, was baie gasvry. Die gebied waarin die gastehuis geleë is, is regtig rustig en baie veilig. Sal weer hier kom bly as ek in Kaap gaan vakansie hou.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer en ek is baie bly om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het. Ek sien uit na julle volgende kuiertjie by De Keurboom.

De Keurboom Guesthouse
Andre I - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre I

Baie aangename, gerieflike, koste effektiewe verblyf.

Die verblyf was 'n aangename ondervinding. Van die ontvangs tot die verlaat! Aangename mense, van ons gasvrou tot die skoonmakers. Baie dankie aan die Otto's!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het, dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves, en hoop om julle sommer gou weer te sien

De Keurboom Guesthouse
Gaslynn F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaslynn F

It was wonderful.

It was a pleasant few days.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

It was our pleasure to host you, thank you for leaving the cottage so neat and clean, I would love to host you again on your next visit to Cape Town.

De Keurboom Guesthouse
Johannes E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

My tuiste weg van my huis!

Beslis een van die beste ondervindings wat ek nog ervaar het! So stiptelik met die bring van ontbyt, ek kan my horlosie daarvolgens stel!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige resensie, dis altyd baie lekker om terugvoering van ons gaste te kry. Ek hoop om julle sommer binnekort weer te huisves.

De Keurboom Guesthouse
Louis S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Ons het dit verskriklik geniet.

Dit was een van die beste gastehuise waarin ons ooit gebly het. Alles was uiters skoon en netjies. Linda was uiters vriendelik en baie hulpvaardig. Ons sal definitief weer daar bly en die gastehuis sterk aanbeveel by ons vriende.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Dit was vir my 'n plesier en voorreg om julle te huisves, dankie vir die gunstige resensie, ek sien uit daarna om julle weer te huisves.

De Keurboom Guesthouse
Kees K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees K

Geweldige ervaring.

Baie goeie ervaring met die gastehuis. Dit het gevoel soos om by die huis te wees. Alle geriewe is daar en dit is baie netjies. Baie dankie!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die kuier geniet het, jammer dat ek nie self hier was om julle te ontvang nie, maar ek het baie vertroue in my bestuurder, Ralph, en weet dat hy altyd die belange van ons gaste baie ernstig opneem. Baie dankie dat julle die tyd ingeruim het om 'n resensie te skryf, ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Kotie K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie K

Wonderlik!

Baie billike akkommodasie en kindervriendelik. Linda is baie vriendelik en behulpsaam en dit was 'n baie aangename ervaring vir ons.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Dit was my voorreg om julle te huisves en te kon bydra tot julle vakansie in die Kaap. Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

De Keurboom Guesthouse
Gene O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Very nice!

Linda is a fantastic host and very friendly and helpful!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

It was my pleasure to host you, and thank you for taking the time to write this review, I hope to see you soon again.

De Keurboom Guesthouse
Devinee R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devinee R

Very homely great feel great welcome by Linda and Ralph.

We really enjoyed our stay. Very comfortable. Linda and Ralph were very helpful, which we really appreciated as it was our first Cape Town holiday.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

We are so grateful that you decided on De Keurboom for your first visit to Cape Town, and we sincerely hope it will not be your last visit to Cape Town. It was our pleasure to host you and hope to see you soon again.

De Keurboom Guesthouse
Suzette E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E

Baie lekker en aangenaam.

Ons is baie vriendelik deur die eienaar, Linda, ontvang. Huis is baie netjies en smaakvol gemeubileer, baie skoon met pragtige beddegoed. Die feit dat daar in die kombuis koffie, tee, beskuit ens. was, asook vars melk en gebottelde water in die yskas, is 'n teken dat die gasvrou werklik omgee vir haar gaste en hul verblyf so aangenaam as moontlik wil maak. Sekuriteit is ook baie goed, toesluit-garage is 'n bonus. Sal definitief weer daar gaan slaap, ook 'n heerlike plek vir langtermyn-oorslaap, binnebraai, asook 'n buitebraai, heerlike verwarmers teen die mure. Daar is absoluut alles in die huis gewees, gevoel asof ek in my eie huis was. Dankie Linda!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, dit is altyd vir ons 'n aanmoediging wanneer ons gaste tyd maak om 'n resensie oor hul verblyf te skryf, ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Carmel N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmel N

Was very pleased with the accommodation, hosts were very friendly and helpful, made our stay a pleasant one.

Was very comfortable and we were very happy with the accommodation, and the hosts were amazing.

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. It was our privilege to host you, and we are pleased to know that your stay was a pleasant one. We hope to see you again in the near future.

De Keurboom Guesthouse
Erika S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Ons het die netheid waardeer, sowel as die lekker Bobotie wat ons kon bestel.

Die huisie was pragtig netjies en alles wat ons nodig gehad het om gerieflik te bly was daar. Ek was beïndruk met die ligging, omdat alles van daar af maklik en vinnig bereikbaar was. Dankie Linda, ons sal weer kom!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Ek is bly julle het jul kuiertjie hier by my geniet, jammer ek was nie persoonlik hier om julle te verwelkom nie, maar het baie vertroue in my bestuurder en ek weet hy sal uit sy pad gaan om julle welkom te laat voel. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

De Keurboom Guesthouse
Hannes L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Baie tevrede. Ons het rustig geslaap.

Ek het lanklaas so lekker is die Kaap geslaap. Rustig en veilig. Ons het nie een motor of sirene die hele nag gehoor nie. Alles was skoon en netjies en die diens was uitstekend. Sal definitief weer oorslaap. Baie dankie Linda!

De Keurboom Guesthouse se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het, sien uit daarna om julle weer te huisves.

De Keurboom Guesthouse
Theo H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Was heerlik, rustige buurt en veilig.

Sal aanbeveel vir ander persone. Weereens baie tevrede met verblyf bespreek deur LekkeSlaap!

Genevieve G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve G

Dit was uitstekende kwaliteit met meer as wat verwag is.

Ons het dit uiters baie geniet en beveel die plekkie aan vir enigiemand. Dis definitief ons volgende slaapplekkie as ons Kaap toe gaan.

Arnold P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold P

It is highly recommended.

De Keurboom Guesthouse is a very neat and quiet home away from home stay.

Antoinette D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D

Skoon, netjies, veilig, maar nie baie vriendelik nie

Ontvangs was koud. Ons is gevra om asb die skottelgoed te doen want daar word gaste die middag verwag en hulle het nie baie tyd vir skoonmaak nie. Natuurlik het ons die skottelgoed gedoen, maar dit was ietwat onprofessioneel om dit te vra. Oor die algemeen was kommunikasie (via email en in persoon) ongeïntreseerd, onbehulpsaam, bot en koud. Nie baie welkom gevoel nie.

Ben J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J

Puik, waarde vir jou geld.

Netjies en gerieflik. Sal weer daar bly wanneer ek Kaapstad toe gaan.

Rudolph D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D

Ons het dit heerlik en koste-effektief gevind.

Dit is jammer elke huisie word in totaal bespreek, en nie per persoon nie. Dus het 7 volwassenes en 2 klein kinders soveel soos 12 volwassenes per nag gekos. Ten spyte hiervan was dit steeds regtig puik. Baie dankie, Linda.

Christiaan B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B

Goed!

Veilige area, en die woonstel was ideaal vir 'n gesin van 4 met ouma wat saamgekom het. Ruim, netjies en klein touches soos waterbottels in die yskas en beskuit wat mens laat tuis voel het.

Gerhard V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Die huisie was goed ingerig.

Ons het 'n troue naby bygewoon. Daarvoor was die ligging ideaal. Goed ingerig. Naby aan die belangrikste winkels. Lekker stil straatjie. Vriendelike diens.

Jan K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Netjies en gerieflik!

Gerieflike, netjiese gesinsverblyf.

Neville L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville L

Uitstekend!

Die gastehuis is baie goed toegerus, en geleë in 'n baie goeie area. Ons sal enige tyd weer hulle fasiliteite gebruik.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 30, Kuilsriver, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b35a5421bfd17f4bf3f2811626d63877f2f6bb63a7d50cefb1b70630ea496cad4b724f6361fdfa3e11ca8f4b9003be661b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 30 Keurboom Avenue Kuilsriver 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.920251023072 18.692582845688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang