Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Keurboom Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lidia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ruim, netjiese woning. Die huis is ruim en baie netjies en alles wat jy nodig het. Tannie Linda is dierbaar en verduidelik alles mooi. 'n Pluspunt is dat jy nie in die donker sit met loadshedding nie, ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om ons te resenseer, ek waardeer jou positiewe terugvoering en hoop om julle sommer gou weer te huisves.

Marlande N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike kuier. Puik diens en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie Marlande, dit was lekker om julle te huisves, kom gerus weer.

Kevin S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

The place was neat and tidy. Had all the utensils necessary/required. The owner was really helpful and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Thank you for reviewing us, the honor of hosting you was ours, hope to see you again in future.

Carla A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Beautiful stay. The place is beautiful, clean and well-equipped. The host was very friendly and she made my guests feel welcome. I will be definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Thank you for your kind review; I would love to host you again. You were super guests.

Dominique F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Clean, comfortable and safe accommodation. We were warmly received by the host. We had a lovely stay in the Blue Cottage that's clean, comfortable for 6 guests, secure and equipped with all that you need, including the option to braai indoors or outdoors. We really enjoyed our stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Thank you for reviewing us. I am glad to hear that you had a lovely stay. We would love to host you again on your next visit to Cape Town. Linda

Jeseph M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Beste verblyf in Kuilsrivier. Linda het ons baie welkom en tuis laat voel, persoonlike aandag. Die lekkerste braaiplek binne die huis! Was heerlik om voor vuur die te ontspan. Geen moeite was ontsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves, ek sien al klaar uit na julle volgende besoek.

Dylan B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Regte huislike atmosfeer weg van huis. Puik dienste en baie goeie ontvangs. Perfekte plek vir huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Yvonne J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Baie lekker gebly, skoon beddens, lekker warm water. Fasiliteit word baie goed bestuur. Baie veilige plek, netjies en het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was pure plesier om julle te huisves. Ek hoop julle kom weer binnekort terug.

Werner S
Kort verblyf
4.8
Jun 2022

Was vreeslik lekker gewees, baie lekker bly plek en diens. Ons gesin het gekom vir die naweek, ons het saam gebly en baie lekker gekuier in 'n veilige goeie omgewing van die Kaap-distrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou gunstige resensie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

Barend V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Baie oulike plekkie. Sal beslis weer daar bly vir toekomstige kuiers. Linda is baie presies en vriendelik. Plek was mooi skoon en netjies en het baie veilig gevoel in die area. Nie te ver vanaf nodige kettingwinkels en eetplekke nie. Word sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Linda
De Keurboom Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 30, Kuilsriver, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b35a5421bfd17f4bf3f2811626d63877f2f6bb63a7d50cefb1b70630ea496cad4b724f6361fdfa3e11ca8f4b9003be661b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 30 Keurboom Avenue Kuilsriver 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.920251023072 18.692582845688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang