Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1692 De Kleijne Bos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-weg, De Kleijne Bos, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R16 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

1692 De Kleijne Bos is in die hartjie van die Drakensteinvallei in die Kaapse-wynlande net 3 km vanaf die Paarl. Hierdie Kaaps-Hollandse gebou is in 1692 gebou en is omskep in 'n selfsorghuis wat perfek is vir groot gesinne of groepe vriende.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 8 badkamers. Die eerste 4 badkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad en stort of net 'n bad of 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sewende badkamer het 2 driekwartbeddens en maak gebruik van 'n aparte privaat badkamer met 'n stort. Die agtste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, 'n privaat stoep en sitplek buite. Gehaltelinne en badhanddoeke word verskaf.

Die ruim kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n groot etenstafel en gemaklike rusbanke in die sitarea, asook 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv en WiFi.

Gaste kan buite op die stoep ontspan met 'n ingeboude braai en sitplek of in die swembad afkoel en op die sonstoele uitspan. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Gaste kan wynproe, voetslaan en die restaurante en winkels in die omgewing verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 8 Slaapkamers 8 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Kleinbosch-weg, De Kleijne Bos, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 16 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 16 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-weg, De Kleijne Bos, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60fd62b1e2562901268a073fb3f61299dc33d96e39c92507aa36f444d9e2fca5adadbc86a8bcea434e71552d3100080a29fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 500 per nag (plek vir 16) Kleinbosch Road De Kleijne Bos 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692505225032 19.024024653482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang