Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleijne Kaap

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir De Kleijne Kaap
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wayne P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P

Home away from home.

Excellent all round!

Tshepang M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepang M

Beautiful place.

Beautiful place, would definitely come back again.

Judy V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Styfvol en gemaklik.

Ons het al in beide eenhede by De Kleijne Kaap tuisgegaan. Die eenhede is smaakvol ingerig en het alles wat mens nodig het en De Kleijne Kaap doen regtig moeite met 'ekstra' versoeke. Die braaier was 'n bonus en is lekker gesellig, privaat en beskut. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Ray S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S

Vriendelike en flinke diens!

Beslis ja! Maklike bespreking, goeie kommunikasie en reelings vir toegang!

Reanda G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reanda G

Aangename kuier.

Ons was aangenaam verras deur die netheid en die algemene toestand van die eenheid. Dit was smaakvol gemeubileer en goed versorg. Ons kon sien dat daar aandag aan detail gegee word om dit 'n aangename ervaring te maak vir elke gas.

Riaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Clean, comfortable and stylish.

Very modern and stylish, with a feel for the Cape - the name describes it well. No hassles and very accommodating.

Dane N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane N

Cozy, clean and great service.

The best stay, would recommend for pretty much anyone!

Mary-ann B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann B

Well located and secure with all you need for an overnight stay.

It was advertised as a 2-bedroom apartment, yet it only has one bedroom and a loft. The door to the bottom toilet by the kitchen didn't close. It is advertised with a fireplace; when I enquired before booking, I was informed that there is not one in this apartment. Otherwise, it was a comfortable and pleasant stay.

Karen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H

Baie netjies, sal definitief aanbeveel.

Baie lekker en stil omgewing.

Marelize S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Ontspannend en goeie diens.

Heerlik gebly, eienaars is baie vriendelik. Ons was 3 gaste, die warm water/geyser het wel in die oggende nie genoeg warm water gehad vir 3 persone, en ons stort baie vinnig. Dit is nie dat ons te lank en te veel water gebruik het nie. Andersins 'n baie oulike plek!

Michelle K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Mooi eenheid. Rustigige area.

Skoon en netjiese eenheid. Klientediens was goed.

Lucinda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucinda S

Aangenaam.

Mooi plek en gasvrye mense met groot harte.

Danell K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell K

Enjoyed the stay thank you.

Really enjoyed the stay.

Adrienne E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne E

Fantastic stay!

De Kleijne Kaap is the perfect little place to stay over. We were thoroughly impressed with everything from the seamless check-in, quality and cleanliness of the rooms, and of course the host's communication throughout.

Stefanie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie O

Stylvolle verblyf in Potch.

Baie dankie, lekker gebly! Baie vriendelike gasheer en -vrou. Ons akkommodasie was presies waarna ons gesoek het. Stylvol gemeubileer, baie netjies met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Pieter M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Fabulousness! We loved our stay! Thank you. We will definitely be back next time we visit South Africa.

It felt like home. The hosts were super easy to deal with, and we loved the property. It is very clean and modern. The hosts allowed us to have a later check out because we had an evening flight to catch.

Pieter N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Aangename, rustige omgewing met netjiese perseel en geriewe.

Sien sterre.

Carla E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Ons gunsteling.

Ek kan nie genoeg sê oor De Kleijne Kaap nie, want daar is nie beter nie! Dit is die mooiste plek met die vriendelikste mense! Weereens dankie vir elke keer se lekker verblyf by julle - tot volgende keer!

De Kleijne Kaap se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Carla.
Julle is enige tyd welkom by de Kleijne Kaap!

De Kleijne Kaap
Hannes V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Netjies, skoon, goed ingerig en in vreedsame buurt.

Kommunikasie was deeglik. Sal vir seker weer gebruik.

Vianke R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianke R

Pragtige plekkie! Sal beslis weer besoek.

De Kleijne Kaap is in 'n pragtige area. Die plekkie was netjies en elke sent werd!

Marita G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G

Pragtige oornagplek en super volledige kombuis vir "self catering".

Beveel definitief aan!

Jacques E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Great!

Baie mooi plek. Bo verwagting! Baie skoon en netjies en goeie diens! Sal ons verseker weer sien!

Nicola S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Great accommodation.

We loved the accommodation thank you. We were very cold the first night and would have appreciated blankets in the cottage, but upon asking the next morning these were arranged and our second night was much more comfortable. The only complaint was cold water in the shower. We had two warm showers but the rest were cold. Otherwise, everything else was perfect.

Erica V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Heerlike verblyf en gasvrye mense.

Smaakvolle verblyf, waarde vir jou geld.

Kayla J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla J

Very lovely!

Had an extremely peaceful night in the beautiful room.

Elizabeth C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Baie lekker verblyf.

Eenheid was baie netjies en goed versorg, behulpsame en akommoderende gasvrou/-heer. Lekker stil omgewing, veilig en gemaklik.

Renette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Baie mooi plekkie.

Ons verblyf was aangenaam. Ons sal dit aanbeveel.

Henro G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro G

Neat and value for money.

Few recommendations: Headboard for the bed, aircon will be helpful, 2 sets of towels. Apart from those small things, we had a great stay and will use it again as a sleepover when attending a wedding.

Gretha W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha W

Gerieflike, bekostigbare selfsorgeenheid wat ideaal is vir 2 persone.

Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is sentraal geleë as jy Potch wil besigtig. Madeleine reageer dadelik as daar enige navraag is. Sal vir seker dit aanbeveel.

Christo V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Puik verblyf.

Baie professioneel, kamers was baie skoon en netjies. Rustige omgewing en veilige omgewing. Sal defnitief sterk aanbeveel vir vriende.

Alicia V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Uitstekende akkommodasie.

Ons het ons verblyf geniet. Die gasvrou was baie vriendelik. Ek sal De Kleijne Kaap beslis aanbeveel, en ons sal beslis weer teruggaan.

Lizette F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette F

Modern, skoon en netjies.

Plekkie is baie oulik uiteengesit en is goed ingerig vir oornagverblyf. Ons sal die plekkie aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Emsie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emsie C

Baie lekker.

Die kamer is esteties mooi en skoon, die bed slaap vreeslik lekker, alles wat jy nodig het is daar vir self catering.

Kowie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie B

Geriewe was skoon en baie netjies. Dekor baie stylvol. Sal weer daar boek met my volgende geleentheid Potch toe.

Is mal oor die boustyl van die instansie en die tuin is altyd netjies en die woonstel altyd klinies en skoon.

Hein K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Stil woonbuurt met vriendelike diens.

Pragtige woonplek, eienaars was altyd beskikbaar. Parkeering vir slegs een voertuig. DSTV wou nie die app oop maak nie, maar verder as dit het ons vreeslik lekker gebly.

Linda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Netjies en gerieflik.

Sal dit beslis aanbeveel.

Marné V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné V

Verwelkomend, luuks.

Moderne kamer, badkamer en kombuisie.

Susette R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susette R

Aangenaam verras.

Baie mooi en netjiese gastehuis, vriendelike gasvrou wat vinnig gereageer het op 'n probleem wat opgeduik het.

Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Rustig.

Met braaigeriewe maar geen braaitang of casserole om vleis in te sit, is dit ongerieflik.

Petrus B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B

Aangenaam, netjies en voldoende.

My seun het in Potch getrou. Ek en my vrou het twee nagte spandeer. Ek het Hendri en Madelein ontmoet. Vriendelike mense.

Jozet M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozet M

Pragtige eenheid, gawe gasvrou en gasheer.

Die eenheid is pragtig en smaakvol. Net 'n paar voorstelle vir verbetering: die stort is verstop en die drein ruik sleg; 'n kombers vir die bed sal welkom wees, dit was 'n ysige naweek; 'n paar stukkies hout, blits en vuurhoutjies vir die kaggel sal baie welkom wees; blinders in die sitkamer en slaapkamer sal goed wees. Ons moes die gordyne toehou vir privaatheid en om nie in die wasgoed vas te kyk wat reg oorkant die eenheid hang nie.

Pieter B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Heerlik gebly en baie lekker gekuier.

Wynland is 'n pragtige eenheid. Gasvrou Madelein en haar man was fantasties en kan trots wees op hul plek. Sal beslis weer kom.

Sandy T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy T

I had a very comfortable stay in a modern, well appointed room with friendly and efficient staff.

The unit was beautifully styled and the kitchen had everything we needed for a short stay. The hosts were very welcoming and helpful. The room could use a desk for work purposes as the WIFI is not great in the kitchen. I will definitely be staying here again.

Bernie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K

Netjies en baie sentraal geleë.

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Naby restaurante en winkels. Stil en mooi area. Lekker gebly. Die eienaars het ons vriendelik ontvang. Parkering is bietjie knap en ons sukkel om te parkeer as ander voertuie reeds geparkeer het. DIe televisie het kontroles, maar geen opvangs nie.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5cdcb0ac79fc9782e6d172091d359c9d6d2e955129726f6f35fa0c053449a116d50c74c4624044e36494abba0a27095e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 4 Rossini Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702070214811 27.112433712058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang