De Kleijne Kaap
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hendri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marisa V - Sep 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing, heerlike verblyf.
Andries Petrus D - Sep 2024
Algehele gradering
Beste in Potchefstroom.
Wayne P - Jul 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Tshepang M - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
Judy V - Jun 2024
Algehele gradering
Styfvol en gemaklik.
Ray S - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike en flinke diens!
Reanda G - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename kuier.
Riaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable and stylish.
Dane N - Feb 2024
Algehele gradering
Cozy, clean and great service.
Mary-ann B - Jun 2024
Algehele gradering
Well located and secure with all you need for an overnight stay.
Karen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies, sal definitief aanbeveel.
Marelize S - Jul 2024
Algehele gradering
Ontspannend en goeie diens.
Michelle K - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi eenheid. Rustigige area.
Lucinda S - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Danell K - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay thank you.
Adrienne E - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic stay!
Stefanie O - Des 2023
Algehele gradering
Stylvolle verblyf in Potch.
Pieter M - Okt 2023
Algehele gradering
Fabulousness! We loved our stay! Thank you. We will definitely be back next time we visit South Africa.
Pieter N - Okt 2023
Algehele gradering
Aangename, rustige omgewing met netjiese perseel en geriewe.
Carla E - Sep 2023
Algehele gradering
Ons gunsteling.
De Kleijne Kaap se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Carla.
Julle is enige tyd welkom by de Kleijne Kaap!
Hannes V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed ingerig en in vreedsame buurt.
Vianke R - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie! Sal beslis weer besoek.
Marita G - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige oornagplek en super volledige kombuis vir "self catering".
Jacques E - Mei 2023
Algehele gradering
Great!
Nicola S - Mei 2023
Algehele gradering
Great accommodation.
Erica V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en gasvrye mense.
Kayla J - Apr 2023
Algehele gradering
Very lovely!
Elizabeth C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Renette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Henro G - Mrt 2023
Algehele gradering
Neat and value for money.
Gretha W - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare selfsorgeenheid wat ideaal is vir 2 persone.
Christo V - Sep 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Alicia V - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Lizette F - Aug 2023
Algehele gradering
Modern, skoon en netjies.
Emsie C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Kowie B - Des 2022
Algehele gradering
Geriewe was skoon en baie netjies. Dekor baie stylvol. Sal weer daar boek met my volgende geleentheid Potch toe.
Hein K - Des 2022
Algehele gradering
Stil woonbuurt met vriendelike diens.
Linda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Marné V - Mei 2022
Algehele gradering
Verwelkomend, luuks.
Susette R - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Petrus B - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en voldoende.
Jozet M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid, gawe gasvrou en gasheer.
Lees meerPieter B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie lekker gekuier.
Sandy T - Feb 2021
Algehele gradering
I had a very comfortable stay in a modern, well appointed room with friendly and efficient staff.
Bernie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en baie sentraal geleë.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang