Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleijne Kaap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wayne P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Home away from home. Excellent all round!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepang M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful place. Beautiful place, would definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Styfvol en gemaklik. Ons het al in beide eenhede by De Kleijne Kaap tuisgegaan. Die eenhede is smaakvol ingerig en het alles wat mens nodig het en De Kleijne Kaap doen regtig moeite met 'ekstra' versoeke. Die braaier was 'n bonus en is lekker gesellig, privaat en beskut. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray S
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelike en flinke diens! Beslis ja! Maklike bespreking, goeie kommunikasie en reelings vir toegang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reanda G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Aangename kuier. Ons was aangenaam verras deur die netheid en die algemene toestand van die eenheid. Dit was smaakvol gemeubileer en goed versorg. Ons kon sien dat daar aandag aan detail gegee word om dit 'n aangename ervaring te maak vir elke gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Clean, comfortable and stylish. Very modern and stylish, with a feel for the Cape - the name describes it well. No hassles and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane N
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Cozy, clean and great service. The best stay, would recommend for pretty much anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Well located and secure with all you need for an overnight stay. It was advertised as a 2-bedroom apartment, yet it only has one bedroom and a loft. The door to the bottom toilet by the kitchen didn't close. It is advertised with a fireplace; when I enquired before booking, I was informed that there is not one in this apartment. Otherwise, it was a comfortable and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen H
1 nag
4.4
Mrt 2024

Baie netjies, sal definitief aanbeveel. Baie lekker en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Ontspannend en goeie diens. Heerlik gebly, eienaars is baie vriendelik. Ons was 3 gaste, die warm water/geyser het wel in die oggende nie genoeg warm water gehad vir 3 persone, en ons stort baie vinnig. Dit is nie dat ons te lank en te veel water gebruik het nie. Andersins 'n baie oulike plek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5cdcb0ac79fc9782e6d172091d359c9d6d2e955129726f6f35fa0c053449a116d50c74c4624044e36494abba0a27095e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 4 Rossini Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702070214811 27.112433712058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang