Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleijne Kaap

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

de Kleijne Kaap bied bekostigbare verblyf in 'n luukse buitewyk van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en is gasheer vir die jaarlikse Aardklop-fees.

Verblyf word in 'n keuse tussen 2 smaakvol gemeubileerde eenhede gebied. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste.

Albei eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV met Netflix. Gaste het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge sluit verskeie museums of historiese besienswaardighede, voetslaan, gholf, riviervaart, inkopies, abseil en bergklim.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Wayne P
5.0
Home away from home. Excellent all round!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Tshepang M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place. Beautiful place, would definitely come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Judy V
Saam met lewensmaat
5.0
Styfvol en gemaklik. Ons het al in beide eenhede by De Kleijne Kaap tuisgegaan. Die eenhede is smaakvol ingerig en het alles wat mens nodig het en De ...
Sien meer
Jun 2024
Ray S
5.0
Vriendelike en flinke diens! Beslis ja! Maklike bespreking, goeie kommunikasie en reelings vir toegang!
Mei 2024
Reanda G
Gesin met tieners
5.0
Aangename kuier. Ons was aangenaam verras deur die netheid en die algemene toestand van die eenheid. Dit was smaakvol gemeubileer en goed versorg. Ons...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink De Kleijne Kaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossini-laan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5cdcb0ac79fc9782e6d172091d359c9d6d2e955129726f6f35fa0c053449a116d50c74c4624044e36494abba0a27095e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 4 Rossini Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702070214811 27.112433712058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang