Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Akker

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leendert C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed en gemaklik gerus! Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en betrokke by die terrein. Badkamers is super skoon en netjies ten alle tye. Kinders was heeldag besig om te speel by swembad of klimraam of diere of sandput of woud! Het nie eers geweet van hulle nie. Ons sal vir seker weer hier kamp! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik en rustig. Dit was heerlik. Baie rustig met 'n wonderlike eienaar en lieflike voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stil plaas gevoel met baie om te doen. Die kampterrein was skoon en ablusieblok baie skoon en netjies. Daar is baie om te doen en te sien vir groot mense en kinders. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rojeanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome. Verbaas was ons toe ons die heerlike skoon terrein sien met groen gras en op die plaas. Definitief waarde vir geld en 'n plek om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Rustig, baie netjies. Beter as verwag, heerlik gekuier onder die lapa, badkamers groot en netjies/skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanet F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Quiet, family friendly camping. Friendly owner, nice playground, some animals around, nice green surroundings, gravel road is in good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie lekker gekamp. Ons het gaan stap tussen die blomme en dit was pragtig, die eienaars is baie gaaf. Enigste nadeel is die bome is nog klein so daar is min skadu. Ablusieblok uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lovely secluded place. Beautiful landscapes and fynbos. The owners were very helpful and friendly. The ablution blocks are absolutely awesome and so clean. We enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderful camping experience with friendly hosts. We are frequent campers and had a lovely weekend. The ablution blocks are very clean and neat. There are 2 separate toilets and then 4 cubicles hosting a shower and toilet each. The fifth cubicle has a bath which is ideal to bath smaller children. There is plenty to do on the farm and we walked to the dam one afternoon, but the weather didn't permit us to swim or use the kayaks. We took our kids in the morning to experience the feeding of the cows, sheep, and horse. Wessel was very patient with the kids and answered all our questions!. We took a short drive to Franskraal and had ice cream at the beach. We would definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Amazing stay. Definitely one for the books.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e25e89cfaca86ab1aceeeba072cac3659c210041d5badef6a4c120e24a9efa839cd8500a824f041c35e4f306a87945cdf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off Elim Road Farm Akkersdrift, Overberg 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.536134457571 19.732202136026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang