Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Akker

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 160 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Kleine Akker skuil op 'n prentjiemooi plaas 8 km vanaf Elim. Die plaas bied kampplek wat ideaal vir 'n gesinswegbreek, fietsryers en 4x4-liefhebbers is.

Die kampeerplek bestaan uit 10 staanplekke met elektrisiteit en 10 staanplekke sonder elektrisiteit. Elke staanplek bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Gaste kan in die plaasdammetjie afkoel en kinders kan op die speelgrond en oop area speel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Leendert C
Gesin met klein kinders
5.0
Goed en gemaklik gerus! Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en betrokke by die terrein. Badkamers is super skoon en netjies ten alle tye. K...
Sien meer
Mrt 2024
Anina N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Dit was heerlik. Baie rustig met 'n wonderlike eienaar en lieflike voëllewe.
Jan 2024
Ansu N
Gesin met klein kinders
5.0
Stil plaas gevoel met baie om te doen. Die kampterrein was skoon en ablusieblok baie skoon en netjies. Daar is baie om te doen en te sien vir groot me...
Sien meer
Jan 2024
Rojeanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Verbaas was ons toe ons die heerlike skoon terrein sien met groen gras en op die plaas. Definitief waarde vir geld en 'n plek om te gaan rus.
Apr 2023
Sanet V
Saam met vriende
4.8
Rustig, baie netjies. Beter as verwag, heerlik gekuier onder die lapa, badkamers groot en netjies/skoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kleine Akker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elim Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e25e89cfaca86ab1aceeeba072cac3659c210041d5badef6a4c120e24a9efa839cd8500a824f041c35e4f306a87945cdf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off Elim Road Farm Akkersdrift, Overberg 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.536134457571 19.732202136026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang