De Kleine Herberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Cilliè B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal definitief weer kom.
Dr Jackie V - Nov 2021
Algehele gradering
Die beste!
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Jackie! Altyd welkom.
Wihan V - Aug 2021
Algehele gradering
Ek was in Kaapstad vir werk en het by De Kleine Herberg gebly. Dit was uitstekend.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Wihan. Altyd welkom!
Jan Willem R - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Jan Willem.Altyd welkom.
Amanda Krüger
Riaan R - Aug 2019
Algehele gradering
Puik netjiese verblyf.
Stefan F - Feb 2019
Algehele gradering
Ruim, gemaklik en baie skoon.
Ina M - Sep 2019
Algehele gradering
Kort, vinnige, maar heerlike verblyf.
Johnnie V - Mei 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, alles wat benodig kan wees, rustig en dankie.
Shaneathe N - Mrt 2019
Algehele gradering
Gevoel soos 'n familiehuis. Dankie Amanda, Anton en Ada.
Heidi V - Apr 2019
Algehele gradering
Beautifully furnished unit, central to Cape Town and surrounding areas.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Schalk M - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon.
Sharmane M - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.
Alta C - Mei 2018
Algehele gradering
'n Sakebesoek het gevoel soos vakansie in 'n rustige, mooi en veilige omgewing.
Ferdinand H - Feb 2018
Algehele gradering
Voel soos my eie huis.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Ferdi. Altyd welkom.
Amanda
Wilma M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
De Kleine Herberg se terugvoer
Baie dankie Wilma. Altyd welkom.
Groete
Amanda
Deidré J - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties - het alles ontvang wat ek nodig gehad het!
Lees meerDe Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Deidre. Was lekker om jou hier te kon akkommodeer. Groete. Amanda
Debby V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Debby. Julle is altyd welkom. Groete Amanda.
Victor T - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Victor.
Francois B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon en slegs ses kilometer vanaf die Doxa Deo Langeberg kerk wat ek gediens het.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Francois. Alle seën op jou werk.
Lynn G - Mrt 2017
Algehele gradering
Beautiful cottage, very friendly hosts.
De Kleine Herberg se terugvoer
Thanks Lynn! Always welcome. Amanda
Hannes M - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik om in so 'n pragtig gemeubileerde en netjiese woonstel tuis te gaan, dankie!
Charmaine B - Feb 2017
Algehele gradering
'n Prentjiemooi selfsorg-eenheid.
Lees meerDe Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Charmaine!
Susan V - Okt 2017
Algehele gradering
Een woord is genoeg: Perfek.
Anna-marie . L - Sep 2017
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en meer in hierdie knus woonstelletjie.
De Kleine Herberg se terugvoer
Baie dankie Anna-Marie. Dit was lekker om jou hier te kon huisves.
Groete,
Amanda
Phillip R - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil en goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Therese P - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Therese. Dis 'n voorreg om jou en Rooikat te ken. Amanda
Ronette O - Jun 2016
Algehele gradering
Totaal en al die moeite werd.
Lees meerDe Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Ronette. Ek waardeer die positiewe terugvoering!
Amanda
Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Lezanne!
Verchelle V - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Riette M - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie, netjies en voel soos jou eie huis.
Carol F - Nov 2016
Algehele gradering
Die woonstel is baie stylvol gemeubeleer, netjies en baie gerieflik. Voel soos jou eie huis.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Carol.
Chantell K - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Anneke V - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Elize W - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker ontspan!
Leon W - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker netjiese skoon plekkie om tuis te gaan.
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Amanda en Leon. 'n Pragtige 2016 vir julle.
Groete,
Amanda
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Jaco V - Jan 2016
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies, maar nie die beste plek as jy met kinders reis nie!
De Kleine Herberg se terugvoer
Hi Jaco
Jammer dat julle nie die verblyf geniet het nie. Ek was ongelukkig tydens julle verblyf op pad van Hoedspruit af terug na Kaapstad nadat ek my oudste dogter daar gaan haal het. Ons het die aand van 8 Januarie 2016 eers laat gearriveer. Op daardie stadium was julle nie daar nie en ek kon dus nie myself kom voorstel nie. Ek vra dus om verskoning dat julle my nie ontmoet het nie, Baie dankie dat julle egter van ons verblyf gebruik gemaak het.
Groete
Amanda
Deon H - Okt 2015
Algehele gradering
Kraakvars linne, vars lekkerruik handdoeke elke dag. Heerlike beskuit! Amanda is 'n ster!
De Kleine Herberg se terugvoer
Dankie Deon!
Josy S - Aug 2015
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en die aandag tot detail ongelooflik.
Johanna G - Mei 2015
Algehele gradering
Absolute 5-ster verblyf.
Lees meerCarlette S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Irene N - Jan 2015
Algehele gradering
A wonderfully comfortable, elegant home away from home with extremely hospitable owners.
Gillian V - Aug 2015
Algehele gradering
Excellent!
Lizanne V - Feb 2015
Algehele gradering
Alles was mooi, skoon en netjies.
Maxwell H - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het die aand van ons troue kom oorbly by de Kleine Herberg.
Louise V - Apr 2015
Algehele gradering
'n Baie aangename en pragtige plek. Amanda is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Is in 'n pragtige omgewing geleë en naby winkels en restaurante.
Cedric C - Okt 2014
Algehele gradering
We find our stay at De Kleine Herberg an extremely pleasant experience and it is was augmented by affability of our hosts.
Zirkia D - Jul 2014
Algehele gradering
Werklik aangenaam!
Adri Z - Jul 2014
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ek my eie huis saamgeneem het vir die naweek!
Ilze S - Nov 2014
Algehele gradering
'n Aangename verassing het ons gegroet met ons aankoms by De Kleine Herberg.
Lees meerLindie P - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was die beste ingerigte gastehuis waar ek nog gewoon het, en ek reis baie!
Gerhard N - Nov 2013
Algehele gradering
Baie skoon! Met smaak en liefde gemeubileer. Vriendelike mense.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uintjie-keeromstraat 14, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang