De Kleine Kelder
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 22, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
de Kleine Kelder bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis met 'n pragtige tuin in Riviersonderend.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n tuin met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eric Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Hoopstraat 22, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kleine Kelder het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 22, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap