Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Werf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir De Kleine Werf
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bill M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill M

Comfortable accommodation in neat house.

Ideal for accessing beautiful surroundings.

Sandy J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy J

A nice Karoo stay with chic decor and warm reception. Well-equipped.

Comfortable bed and lots of hot water.

Riekie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie B

Heerlik!

Ons is vriendelik ontvang, en alles is so mooi en smaakvol. Baie dankie!

Riana V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Fantastiese oornag.

So pragtig en netjies. Unieke plekkies. Die eienares is so aangenaam. Hierdie plekkie is 10/10.

Jurie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D

Na 'n lang dag op die pad is dit wonderlik om vriendelik ontvang te word en in 'n baie netjiese en skoon plek in te stap.

Love die plek. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Zeer vriendelijke en behulpsame vrouw!

Leuke onderkoming voor 1 nacht, ontbijt was uitstekend, de eigenaresse regelde alles voor je. In het dorpje is verder niets te beleven, maar voor 1 nacht als overnachting doorreis ideaal!

De Kleine Werf se terugvoer

Hallo Pieter, baie dankie vir die gawe woorde.
Sekerlik sou twee gratis bottels wyn om saam te neem restaurant toe en twee gratis 'uitstekende' ontbyte 'n waarde vir geld punt van 4/5 kon weerlé.
Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en ek hoop julle trip verder was voorspoedig en genotvol.

De Kleine Werf
Jacques V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Hoëgehalte-eenheid, hoëgehalte-diens.

De Kleine Werf, die beste gastehuis wat ons bevoorreg was om by te kon tuisgaan. Angel Rose is 'n pragtige eenheid, uitstekende gehalte en waarde vir geld. Die eiendom is skoon, netjies en het 'n fantastiese outydse sjarme. Dit raak net meer asemrowend met die pragtige Namakwaland-uitsigte wat jou omring met duisende veldblomme so ver as wat die oog kan sien. Ons het by 'n paar gastehuise gebly en De Kleine Werf is beslis bo-aan die lys van beste verblyf en ervaringe ooit. Elizna en haar meisies was baie gasvry en is daar vir elke behoefte. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring van ons reis deur die Namakwalandse blomme-seisoen. Ons sien julle sommer gou weer.

Amelia T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia T

Die beste gasvryheid, diens en vriendelikheid.

Die beste keuse wat ons kon gemaak het om hier te oornag met ons blomme- en weskustoer. Ons ry net altyd verby Garies op pad met reis, maar nie sommer weer nie. Hier voel 'n mens so tuis en gemaklik met die mees toegeruste en netjiese blyplek. Tot voorsiening gemaak vir enige kragonderbrekings. Dankie, gasvrou vir jou ongelooflike gasvryheid, diens en vriendelikheid.

Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lieflike oornagplek. Gasvrou en personeel vriendelik en behulpsaam.

Netjiese en mooi verblyfplek in 'n rustige omgewing. Sal weer daar oorslaap.

Andries V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Gasvrou.

Dit is nou 'n lekker plek om in te oornag - groot, ruim, skoon kamers net so groot soos die gasvrou s'n. Baie vriendelike ontvangs en sy gee baie om vir haar gaste - het glad navraag gedoen of ons regkom en of daar iets kort. Jy kan maar 'n booking doen by haar.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 18, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad0031205b5cd9cd5d75c400e5ce650c783fcce2b7b0598acfdb2b4c093754260c357fcd3f5817b61f6a0e160954bfb453f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 18 Main Road Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.559082292105 17.989925736385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang