De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa
Beskrywing
'n Beeldskone ontwerpte kamer met 'n tikkie blou in die kleurskema en 'n bederf-badkamer. Dié suites is groter as die luukse kamer en grens aanmekaar, in 'n omheinde Zen-tuin, en het 'n privaat terras en patio. Daar is ingeboude leerbanke sorg vir ekstra gemak wanneer gaste luilekker oomblikke voor die platskerm-TV's geniet. Die ruim en voortreflike ontwerpersbadkamers bied alles: 'n aparte bad, groot instap-reënstort en 'n dubbelwasbak. Elke suite het gratis, vinnige WiFi-toegang en 'n Nespresso-koffiestasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe sluit die volgende in: - Volledige, stywe ontbyt, vonkelwyn en 'n koerant. - Gratis, vinnige WiFi in die kamer. - Verwelkomingsdrankie en inligtingspakket oor die area. - Saans berei ons jou kamer mooi voor. - Die gebruik van die groot swembad.
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar nie.
Kinders tussen 8 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié privaat eenhede het elkeen 'n leefarea met 'n kaggel. Geniet 'n heerlike nagrus in 'n gestabiliseerde koninggrootte-waterbed. Elkeen het 'n ontwerpersbadkamer met 'n Jacuzzi-borrelbad. Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien vir egte koffie. Die kamers het ook WiFi-toegang. Ontspan op 'n sonstoel op jou privaat terras onder die wingerde en geniet ononderbroke uitsigte oor die bergpieke en die nabygeleë gholfbaan. Dié suite het 'n stel trappe wat skakel met 'n ander kamer om 'n ruim tweeslaapkamer-gesinseenheid te skep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe sluit die volgende in: - Volledige, stywe ontbyt, vonkelwyn en 'n koerant. - Gratis, vinnige WiFi in die kamer. - Verwelkomingsdrankie en inligtingspakket oor die area. - Saans berei ons jou kamer mooi voor. - Die gebruik van die groot swembad.
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar nie.
Kinders tussen 8 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons gesinseenheid het 2 ruim slaapkamers en volledige en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer onder het 'n groot koninggrootte-bed en 'n Jacuzzi-borrelbad, dubbelwasbakke en 'n reënstort. Die ruim leefarea het 'n kaggel, luversorging/verwarmer, DStv, 'n koffiestasie met 'n Nespresso-koffiemasjien en daar is 'n ruim, beskutte terras onder die prieël met 'n uitsig oor die dam met ganse en eende en ongelooflike berg-uitsigte. Die boonste kamer het 'n volledige en suite-badkamer, DStv, lugversorging en 'n verwarmer. Dis ideaal vir 'n groep van 3 gaste of 'n gesin met 2 kinders. 'n Ekstra bed is beskikbaar op versoek (teen 'n ekstra koste van R350).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe sluit die volgende in: - Volledige, stywe ontbyt, vonkelwyn en 'n koerant. - Gratis, vinnige WiFi in die kamer. - Verwelkomingsdrankie en inligtingspakket oor die area. - Saans berei ons jou kamer mooi voor. - Die gebruik van die groot swembad. - Die gebruik van geriewe en bergfietse
Huisreëls
Geen kinders onder 8 jaar nie.
Kinders tussen 8 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weltevrede-straat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang