Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede-straat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 995 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa word dikwels beskryf as die versteekte juweel van Swellendam. Hierdie luukse boetiekhotel is in 'n groen, afgesonderde vallei geleë, met 'n asemrowende uitsig. Die bekoorlike, plattelandse toevlugsoord bied Sans Souci Spa, wat 2 spa-behandelingskamers insluit, 'n restaurant op die perseel met die naam 18ZeroOne, wat 'n lid is van StreetSmart South Africa, en 'n KolKol-warmbad wat met 'n houtvuur verhit word.

Elk van die tien ontwerperskamers en -suites is vir die wêreldse reisiger toegerus en almal spog met WiFi, ekstra groot beddens, platskerm-TV's, lugversorging, 'n kluis, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Die wittebroodsuite bied ekstras, soos 'n Jacuzzi, 'n waterbed en 'n kaggel.

Die hoof-binnehof word omring deur inheemse bome, kruie- en roostuine, voëllewe en koidamme. Gaste kan by die sprankelende swembad van 12 m ontspan, wynproe en tapasborde bestel en heerlike aandetes geniet. Die ontbyt sluit vonkelwyn in en is smullekker.

Kom ontdek 'n oase van rustigheid, luuksheid en sjarme. Dit is ideaal vir diegene wat van die fynere dinge in die lewe hou, veral vir wittebroodpaartjies en gholfspelers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Weltevrede-straat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede-straat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MDBjMTNiLWM2MDktNDE4Yy04ODc3LTE1ZGVhYWEwMTQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 995 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Weltevrede Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.016882176567 20.44311851263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang