Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kluisters

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pedro B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Stay was amazing just couldn't watch TV as the DStv channels were off. Fantastic stay, very clean and neat. Won't mind coming back for another holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Comfortable and conveniently situated, near all shops and restaurants. The unit was fully equipped with everything that we needed, including the washing machine which was a big plus! The beds were comfortable and the rooms spacious. The heat was unbearable but the fans helped a lot. And we loved sitting in the courtyard. Thanks for allowing us to use the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard E
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Het my wel geskik om hier te bly. Goed ingerig en gerieflik. Baie vriendelike en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tossie M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Baie lekker verblyf. Skoon, netjies en gerieflik. Baie rustig met 'n stil agterplaas. Sal beslis aanbeveel vir 'n nag of langer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Lovely, very clean and centrally located. Was lovely, please just buy a few more glasses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annari P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Netjies, goeie ligging, uitstekende waarde vir geld. Pragtig en huislik ingerig ons het net een aand oorgebly, maar sal beslis weer terugkom. Lekker sentraal geleë in veiligheidskompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Ek het dit verskriklik geniet! Ek sal die kluisters definitief aanbeveel. Martie is wonderlik! Sal dit weer eendag doen, want ek het alles geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2018

Pragtige en gemaklik vir kort- en langtermynverblyf. De Kluisters is heerlike eenheid met alles wat nodig is om jou verblyf in Stellenbosch gemaklik te maak. Naby aan alle bekende eetplekke en museums, met heerlike stoep buite. Werklik heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius U
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2018

Baie lekker plek vir paar vriende om Stellenbosch te leer ken. Naby aan Dorpstraat geleë, kan maklik na enige plek stap sonder om onveilig te voel. Beveel aan vir groep vriende.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAreyWRuA3OpHluyGwZBthK718jlZ2OrjInvrajiYYz9zvkHIuU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 Blersch Street De Kluisters 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.939069763358 18.851233695901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang