Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kluisters

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

De Kluisters is 'n gerieflike woonstel vir 3 gaste stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp.

Die woonstel is op die grondverdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV sekere kanale. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat buite-area en parkeerplek is voor die woonstel agter 'n veiligheidshek beskikbaar.

De Kluisters is stapafstand vanaf Die Boord se winkelsentrum en Dorpstraat met al die unieke restaurante.

Stellenbosch spog met 'n hele rits wynlandgoedere en -kelders, bergfietsroetes, staproetes, Segway-toere by Spier, Mooiberg Plaasstal waar gaste aarbeie kan pluk en The Giraffe House.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kluisters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blerschstraat, De Kluisters, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAreyWRuA3OpHluyGwZBthK718jlZ2OrjInvrajiYYz9zvkHIuU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 Blersch Street De Kluisters 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.939069763358 18.851233695901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang