Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kombuys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lodewikus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Lekker rustig en mooi omgewing. Goeie diens. Lee-jo is baie hulpvaardig. Vriendelik en baie professioneel. Ontbyt was baie lekker en goeie verskeidenheid. Die omgewing is baie mooi en goed vir fotografie. Die huisie is goed toegerus en die kaggel maak dit baie huislik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Antony B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantasties! Fantastiese ligging! Ek sal beslis aanbeveel! Waygu-steaks is baie duur, maar daar is ander maaltye, en selfsorg is beskikbaar! Fantastiese ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manina
De Kombuys
Thank you for your great review. It was wonderful hosting you and your family. Kind Regards, Manina

Alet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Wat 'n bederf! Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier! Julle het ons so welkom laat voel en so bederf! Die plaas was wonderlik vir die kinders en die huisie so fraai en perfek ingerig. Die beste onbyt! Julle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manina
De Kombuys
Hallo Alet Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer op die plaas te sien. Groete Manina

Sjoerd S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Excellent! Great place, great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manina
De Kombuys
Hi Sjoerd, Thank you for your great review. You were an awesome family to host. Kind Regards, Manina

Kobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Wonderlik! Sal vir seker terug wees. De Kombuys was fantasties! Die verblyf, diens, en kos was ongelooflik, ons sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manina
De Kombuys
Hi Kobus Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat jullle jul tydjie hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer op die plaas te ontvang in die toekoms. Vriendelike Groete Manina

Henro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

Goed ingerigte, netjiese en mooi blyplekkie! Dit was fantasties. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2016

Beautiful place with friendly people! We enjoyed our short stay very much. The house was very well equipped and cosy with lots of special little touches. After a long day the complimentary bottle of wine and bucket of ice we found in our fridge was very much appreciated. Martin and his wife are very friendly and hospitable and we LOVED their dogs and cat that came to visit. We will definitely stay at De Kombuys again and will recommend it highly to anyone looking for accommodation in Oudtshoorn!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2015

Perfek vir die doel waarvoor ons dit gebruik het. Het baie goed gewerk as oorslaapplek om die Kangogrotte en 'n volstruisplaas te besoek. Manina se slaaie en ontbyt was heerlik. Die yskas was net bietjie klein om alles in die snikhete Oudtshoorn koel te hou. 'n Lekker groot afdak voor die huisies, by die braaiplek en gemaklike buitestoele sal 'n groot aanwins wees vir die heerlike braai langs die wingerde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2015

Ontspannend. Wat 'n merkwaardige plek. Die gasvryheid van die eienaar. Uitsig. Diere. Gehalte van die verblyf. Sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2015

Wingerd wegkruipertjie! Ons het heerlik weggeraak tussen die wingerde en verskriklike mooi wêreld van die klein karoo by De Kombuys. Salig! Ek het lanklaas so lekker gerus en gelag en gekuier. Gaan vir seker dit in die winter ook uitprobeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Manina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAupQ6Yhp39MPEq4aFuX1Ts8cwkTuj9AKDFUpHMw8whmct2swbUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Off the R238 25 km from Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.413284736021 22.246707516327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang