De Kombuys
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R5 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 5 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir gaste wat die kultuur van 'n organiese plaas wil ervaar.
Verblyf by De Kombuys word in 3 luukse villas aangebied. Dié plattelandse plaasverblyf is in natuurlike kleure versier en elke eenheid het 'n stoep met uitsigte oor die tuin en op die berg. Elke eenheid het 'n eetarea, waaier en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Wynproe, Wagyu-beesvleis en alle plaasprodukte word by die Marbled Wagyu Deli and Restaurant op die perseel bedien, en is ook te koop. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n plaasdam waarin gaste kan afkoel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit wildkyk, wynproe, begeleide staptoeres, fietsry, voëlkyk en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Manina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kombuys het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R238, 25 km buite Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap