Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kraal Tent Accommodation

Tentekamp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Charlize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Ons kuier was vreeslik lekker en rustig. Ons het 'n baie lekker naweek gehad, om geen elektrisiteit te gehad nie was vir ons baie lekker, ons kon afskakel van die alledaagse geraas en besige lewe. Daar is genoeg om mee klaar te kom, 'n gasstoof, ons het net ekstra liggies gevat, verder kan ons nie kla nie, sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2023

Dag voor die tyd vertrek. Beddens swak, baie spinnekoppe, voor die tent net dagga plante, stort koud na tweede aand.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Andrew B
1 nag
4.0
Des 2022

Gesellig en Rustig. Kon rustig onspan en die stilte rondom ons geniet. Alles wat nodig is om te kamp en meer is daar. Kombuis- en badkamergeriewe is baie good en gebruikersvriendelik. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2022

Relaxed and comfortable. Perfect place to stay for Meiringspoort 1/2 marathon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-ann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Was 'n wonderlike avontuur. Was baie mooi daar, met 'n prag uitsig, was regtig uit en uit die moeite werd! Glamping is deesdae die inding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucelle W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Rustig - egte safari-ervaring. Vriendelike diens. Lekker sentraal aan menige besienswaardighede. Bietjie aandag aan die tuin sal dit werklik 'n 5-ster ervaring verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vino G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Teens become restless due to the absence of technology. But nice to chill and get away from everything. If you enjoy alone time just with nature and away from people, this is just for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judy V
1 nag Gesin met tieners
2.0
Des 2021

Ons was teleurgestel. Krag was 'n probleem, geyser was net kort rukkies warm, beddens ongemaklik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nicolette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Onvergeetlike ervaring rustigheid was heerlik. De Kraal is voorwaar 'n plek wat ek vir enige een kan aanbeveel rustigheid netjies veiligheid ontspanne. Beslis meer as waarde van geld word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Netjiese verblyf sonder fieterjasies teen sakpasprys. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Meiring Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kraal, Buffelsdrift, , Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MjM4OWUwLTVmZWUtNDIwYS1hZWY0LWZlNGU0ZDNkMmQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 De Kraal, Buffelsdrift Schoemoenshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536405439806 22.244158689499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang