Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kraal Tent Accommodation

Tentekamp
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kraal, Buffelsdrift, , Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kraal Tent Accommodation is 4,2 km buite Oudtshoorn geleë, op die teerpad na die Kangogrotte. Die verblyf word voorsien in twee safari-styltente wat op dekke opgeslaan is met pragtige uitsigte oor die omgewing.

Daar is twee tente, een met 'n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. Elke tent het 'n privaat stort (gas-geiser) en spoeltoilet. Daar is 'n buitebraai en 'n gasstoof beskikbaar vir gaste. Slegs sonkragligte. GEEN ELEKTRISITEIT NIE. Ten volle toegeruste kombuis met yskas. Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Die eenhede word individueel verhuur en sal nie op een slag deur twee afsonderlike groepe bewoon word nie. Dit verseker volledige privaatheid tydens jou verblyf.

SPESIALE PRYS VIR RUGSAKKERS!
Pendeldiens beskikbaar.
Motorhuur met Akkommodasie beskikbaar.
Beddegoed en handdoeke is nie by Backpackers se prys ingesluit nie.
Eie tente kan opgeslaan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Meiring Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Kraal, Buffelsdrift, , Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kraal Tent Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kraal, Buffelsdrift, , Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MjM4OWUwLTVmZWUtNDIwYS1hZWY0LWZlNGU0ZDNkMmQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 De Kraal, Buffelsdrift Schoemoenshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536405439806 22.244158689499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang