Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kruis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chrismarie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige, rustige omgewing. Goed ingerigte huisie, pragtige omgewing en baie gasvrye eienaars. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Les M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fabulous stay. Perfect accommodation and spotless! Hilda are so friendly! Will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Thank you, Les! We're looking forward to your next visit!

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtig, skoon, vriendelike diens, goed ingerig, lieflike atmosfeer. Pragtig, skoon, vriendelike diens, goed ingerig, lieflike atmosfeer. Hilda is 'n uitstekende gasvrou. Beskuit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Hi Adele Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg.

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld, ons sal volgende keer 2 dae oorbly. Dis nou 'n ware stil plek met spasie en 'n ligging wat jy kan rondtrek en kyk. Alles netjies en agtermekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
De Kruis
Dankie, Adriaan, vir die goeie resensie! Sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ongemerkte pad, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60171dadb1e8f91a9ef899af04b8314bc0a904d3df8c11487dee72ed9f9b11fd38b948dd623004dfc270025869af3a55a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Unmarked road Kruisrivier 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44179119966 21.883655190468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang