De La Fontaine Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Gonzales-straat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De La Fontaine Gastehuis is in die skilderagtige kusdorpie Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Die bekoorlike gastehuis bied 'n huislike en ontspannende omgewing aan diegene wat 'n onvergeetlike wegbreek soek. Die gastehuis is net 2 blokke vanaf die hoofstraat met restaurante en pragtige winkels.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die privaat kothuis het sy eie ingang apart van die gastehuis. Die kothuis het 2 slaapkamers, waarvan een 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die leefarea het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die tweede eenheid is die gastehuis wat ook sy eie ingang het, slaapplek aan 2 gaste bied en 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort het. Dit is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n TV met Prime Video toegerus. Let dat daar nie 'n privaat buitebraai is nie. 'n Bababedjie is ook beskikbaar indien nodig.
Gaste wat in die kothuis bly kan die kothuis se privaat buitebraai en tuin gebruik. Die swembad is nie omhein nie e diegene wat nie kan swem nie, moet asb. versigtig wees. Gratis WiFi is vir albei eenhede beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- San Gonzales-straat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink De La Fontaine Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Gonzales-straat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang