Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De La Grace

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir De La Grace
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nadia D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Rustig, gerieflik, bederf.

Sien sterre.

Alex V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V

Behalwe vir die kwessie van geen gordyne nie was die verblyf aanvaarbaar.

Dit is problematies dat die woonstel geen gordyne het nie. Daar is dus geen privaatheid nie (die kamer kyk uit op die swembad wat deur die huiseienaars gebruik word) en tuinligte verlig die binnekant van die eenheid deur die nag. Wanneer die son om 5 uur opkom, is daar geen gordyne wat die sonlig uitblok nie.

De La Grace se terugvoer

Ek is jammer hieroor. Gordyne is wel nou gehang. Groete, Johan

De La Grace
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f6f877bcf7668c972eef0c9915faf1ee4604389a1891acd5a0f7a4ffded0ddb9206de345bd409c04e50d99c31628cd7870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Kolgans Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -26.6790292 27.1083438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang