De La Grace
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De La Grace is 'n gastehuis vir onafhanklike reisigers in Potchefstroom.
Daar is 1 eenheid met 'n waaier wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort opsie, toilet en 'n wasbak. Daar is twee groot klere kaste.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstofie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en 'n kluisie.
Daar is 'n pragtige privaat tuin, met 'n privaat speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink De La Grace het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kolgans-straat 11, Potchefstroom, 2531, Noordwes