Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lance Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 379 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Jorina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gasvrou het ons katkind ook toegelaat. Skoon en geskik vir vinnige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles wat mens nodig het. My man het gesê een van die beste plekkies wat ons nog gebly het vir oorslaap kaap en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Oulike oornag plek tussen CPT en JHB. Ons het een aand hier oorgebly oppad terug van die Kaap. Die plekkie is baie oulik en goed toegerus. Die lugversorging was 'n groot plus. Ons voertuig was veilig toegesluit. Die gasvrou was baie vriendelik. Baie goeie waarde vir geld en hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap! Ons onlangse verblyf was goed. Die akkommodasie was gerieflik en goed geleë, met vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer. Die fasiliteite het aan ons verwagtinge voldoen, en die omgewing was skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
1 nag
5.0
Jan 2025

I will definitely visit you again! I love the setup and safety. Everything was spotless!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Aangename plek. Sal weer daar bespreek. Netjiese plek en goed toe gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Budget friendly accommodation. Location was good and was easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 379

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 379 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang