Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lance Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 344 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sandra L
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie dankie, verblyf was baie lekker. Baie lekker en netjiese huis. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ons was eers na donker daar en Harriet het vir ons gewag. Ons was baie dankbaar. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leinadu A
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ideal all purpose facility. Can accommodate all travellers' needs. Facility located perfectly near all necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie tevrede. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Was net een nag daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastic place for a stop over or for a few days. Lovely place to stay. We only arrived at 8pm that evening but our hosts were there waiting for us and checked with us if there was anything that we needed. We were very grateful for their assistance but did not want to keep them as it was already late in the evening. Everything was fantastic and having the aircon was an extra bonus to warm up the room quickly as it was quite cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie E
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies en goed toegerus. Baie gerieflik vir oorslaap oppad na Tuinroete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gerus ná 'n lang pad! Lekker gebly, the host is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal beslis weer gebruik. Ruim en gerieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig, bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly en het die koffie, melk en suiker wat beskikbaar gestel was in die kombuis, opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 344

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 344 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang