Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lance Chalets

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Lance Chalets is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk lugversorging met warm en koue verstellings, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon handdoeke en beddegoed word daagliks voorsien.

Die hele perseel is omhein deur 'n spitspaalheining en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 379 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jorina D
Gesin met tieners
5.0
Gasvrou het ons katkind ook toegelaat. Skoon en geskik vir vinnige oornag.
Jan 2025
Annette D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat mens nodig het. My man het gesê een van die beste plekkies wat ons nog gebly het vir oorslaap kaap en terug.
Jan 2025
Jacques V
Gesin met klein kinders
5.0
Oulike oornag plek tussen CPT en JHB. Ons het een aand hier oorgebly oppad terug van die Kaap. Die plekkie is baie oulik en goed toegerus. Die lugvers...
Sien meer
Jan 2025
Nicolene N
Gesin met tieners
5.0
Lekker geslaap! Ons onlangse verblyf was goed. Die akkommodasie was gerieflik en goed geleë, met vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer. Die fasili...
Sien meer
Jan 2025
Gerhard J
5.0
I will definitely visit you again! I love the setup and safety. Everything was spotless!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 379

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink De Lance Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 379 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang