Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Langer Bly

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rosalina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful, breakaway accommodation establishment with amazing ocean views. We truly enjoyed our stay at De Langer Bly. From the lovely rooms, to the beautiful outdoor area and ocean views, and the friendly service - we would definitely recommend this place to friends and family =).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenne-lee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Skoon, mooi, netjies en 'n fantasiese uitsig oor die see. Fantastiese ligging! Wonderlikste gasvrou. Ons het verskriklik lekker gebly. De Langer Bly kan ek met groot gemoedsrus aanbeveel. Dit is 'n great wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Goeie ligging, alles wat nodig is. Goeie ligging, mooi, stylvol, onopgesmuk, woed lekke, prakties, mooi en see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Besonderse mooi blyplek met see uitsig. Die verblyf was besonders mooi en skoon met 'n baie mooi see-uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons sal inderdaad dit aanbeveel en weer 'n draai maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons sal beslis weer daar oorbly. Ons was baie vriendelik ontvang deur Tanya. Dit is 'n wooneenheid met 'n wonderlike see-uitsig. Tanya en haar mede-gasheer, baie dankie vir julle vriendelikheid en ook die ekstra moeite met die kamer ruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Die is die maklikste "beslis weer". Dit is die 2de keer wat ek De Langer Bly gebruik vir 'n wegbreek. Weereens was alles "amazing". Ek het dit laas op my "bucket list" gesit om weer te gaan. Ek het dit weer op my "bucket list". Die plek is pragtig met asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties! So lekker gerus! Om wakker te word en die walvisse uit jou bed te kan kyk was absoluut fantasties. Woonstel is lekker ruim en gerieflik. Ongelooflike uitsig. Motor kan in garage parkeer word. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rus en vrede. Tanya en Nico is innemende, vriendelike mense. Het 'n boodskap voor ons aankoms gekry met al die inligting om onsself in te boek. Dit was voldoende. . Die woonstel is netjies en smaakvol gemeubileerd en het al die nodige toerusting wat mens van 'n selfsorg-eenheid verwag. Die elektriese kombers was 'n aangename verrassing. Om die see vanuit die kamer, sitkamer en dek te kan sien dra by tot die rustige atmosfeer. Voor ons uitgeboek het, is ons genooi om langer te bly - wat ons ook gedoen het. Kan De Langer Bly beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Net woorde soos "amazing", "beautiful", asemrowend, ens. net al daai woorde wat mooi en fantasties, uitbeeld kan gebuik word. Dit was een van die beste, mooiste, gerieflikste plekkies waar ek nog gebly het. So netjies, uitsig asemrowend, daar is niks wat mens gekort het nie. Almal is so vriendelik. Beslis die regte naam gekies. Ons het so lekker gebly, ons het sommer langer gebly as wat ons beplan het. Ons wou net nie huistoe gaan nie. Alles in die plek is van baie goeie kwaliteit en gehalte, ook baie netjies. . Ek het dit op my "bucket list" gesit. Ek moet weer eendag hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beautiful view, lovely place and friendly people. The De Langers made us feel very welcome and their place is ideally situated with an amazing view of the ocean and a superb braai area. We will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 93, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdE5YYScRC3DyN2toBbosnXepf1dD2uyYwjSX8pFsPo8LhIBPF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 93 Gordonia Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076456881437 22.171021853373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang