Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Leeuwenhof Estate

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraal-weg, De Leeuwenhof-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Leeuwenhof Estate bied gerieflike verblyf in 'n Kaaps-Hollandse styl, familiebestuurde boetiekhotel, omring deur vrugtebome en wingerde. Die landgoed is in 'n klein, pragtige vallei buite die Paarl geleë, met toegang tot die N1-hoofweg. Die hotel is 'n idilliese plattelandse bestemming in die pragtige Wynlande.

Verblyf word gebied in 16 kamers wat bestaan uit gesinswoonstelle wat selfsorg, eenslaapkamerkothuise en luukse kamers is. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, verhitting en verkoeling, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n privaat terras. Ontbyt word rondom die swembad of in die restaurant aangebied.

Buiten die swembad bied die hotel ook 'n sondek en 'n seisoenale restaurant. Die seisoenale aandrestaurant is oop van Oktober tot Mei, en die spesialiteit is 'n 'toerproe-braaigeleentheid' wat op 'n weeklikse basis aangebied word. De Leeuwenhof bied ook wyntoere en besoeke aan 'n natuurreservaat aan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir De Leeuwenhof Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sonstraal-weg, De Leeuwenhof-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Leeuwenhof Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraal-weg, De Leeuwenhof-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4M2MwZjczLTc4ZGYtNDVmMC05YTg1LTVkMGY5MjJhZDUyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Sonstraal Road De Leeuwenhof Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.731502597914 19.018889665604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang