Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Liefde Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

De Liefde Cottage is op die plaas De Liefde in Prince Alfred Hamlet geleë, 10 km vanaf Ceres en 2 km vanaf die dorpie Prince Alfred's Hamlet. By die ingang van die plaas sal Arabierperde gaste verwelkom. Die kothuis skuil tussen peer- en perskeboorde met sy privaat heining rondom om privaatheid by die swembadarea te verseker.

Dit is 'n ou grasdakplaashuis wat gerestoureer en in 4 en suite-slaapkamerkothuise omskep is. Daar is 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Alle badkamers is toegerus met storte.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. In die leefarea is 'n groot binnebraai. Braaihout word voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels het. Die agterste patio lei na die swembad waar gaste wonderlike uitsigte oor die boorde en berge kan geniet.

Neem asseblief kennis dat die kothuis op 'n werkende plaas geleë is en daar voertuie is wat gedurende die hoogseisoen van Oktober tot April sal verbyry.

Besienswaardighede in die area sluit Matroosberg Natuurreservaat, Inverdoorn Wildreservaat, Kagga Kamma Privaat Wildreservaat of Ceres zip slide toere in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Liefde Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1305a6f33ce3f557bc9b2f386faef346f7da9a23a1f53659811cbfb2a529dfaafe45e7263a1ff942524ea36629c2e74cd680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Sarel Cilliers Street Prince Alfred Hamlet 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2950596 19.3373037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang